5 gaste
2 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 12 Forest Road, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Ocean Breeze 4 is in 'n veilige kompleks in Manaba Beach aan die Suidkus geleë. Hierdie woonstel is op die grondvloer voor die swembad geleë. Daar is asemrowende see-uitsigte sowel as direkte toegang tot die strand.
Dié woonstel het slaapplek vir tot 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 1 dubbelbed en 1 enkelbed, en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n bad, toilet en wasbak en die tweede badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, wasmasjien, mikrogolf, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n etenstafel met stoele en die oopplan-leefarea het 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV wat 'n oopuitsig-dekodeerder het. Die skuifdeure maak oop op die ruim balkon wat oor die swembad uitkyk en spog met wonderlike see-uitsigte.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
David Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 412
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 12 Forest Road, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Ocean Breeze 4 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
12 Forest Road, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang