8 gaste
3 slaapkamers
5 beds
3 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - 7 Flame Crescent, 5 Albatros, Jeffreys bay, 6330, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Ocean Breeze J-Bay is 'n sonkrag-aangedrewe, moderne vakansiehuis net 'n hanetreetjie vanaf die wêreldbekende Boneyards- en Supertubes-strand in Jeffreysbaai. Dit is die perfekte blyplek vir ywerige branderplankryers en strandgangers wat maklike toegang tot die see soek.
Die huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Op die boonste verdieping is daar ook 'n Murphy-bed ('n bed in 'n kas) wat 2 volwassenes in 'n oopplan-area kan akkommodeer. Die ander 2 badkamers het albei storte. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, vrieskas, gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n skottelgoedwasser toegerus. 'n Wasmasjien en 'n tuimeldroër is ook beskikbaar. Die kombuis lei na 'n ronde etenstafel met stoele en 'n sitarea met gemaklike sitplek, 'n groot platskerm-TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Die onderdakbraai-area is op die boonste verdieping en spog met 'n gedeeltelike see-uitsig. Die huis is ook stapafstand vanaf 'n verskeidenheid geriewe, insluitend restaurante, winkelsentrums, 'n drankwinkel en 'n apteek. Dit is 'n gerieflike en ontspannende basis vir 'n vakansie by die see.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Maryanne Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 16
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 7 Flame Crescent, 5 Albatros, Jeffreys bay, 6330, Oos-Kaap
- Gaste dink Ocean Breeze J-Bay het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
7 Flame Crescent, 5 Albatros, Jeffreys bay, 6330, Oos-Kaap
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang