Ocean Breeze J-Bay
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R850.00 per bespreking
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 19 Mrt 2025 tot 12 Des 2025. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.
Prys sluit in
- Rates are displayed on a self-catering basis.
Huisreëls
Geen rook binne die huis nie.
Geen harde musiek na 22:00 nie.
Moet asseblief nie op die meubels en die beddens spring nie, dit sluit kinders in.
Maak asseblief seker dat u u voertuig binne die motorhuis of direk buite die huis parkeer. Maak asseblief seker om die bure se parkeerplek oop te hou.
Maak asseblief seker dat u u eie swemhanddoeke saambring aangesien die eiendom se handdoeke nie van die perseel verwyder mag word nie.
Rapporteer asseblief alle breekskade aan die gasheer.
Geen breekskadedeposito word vereis nie, maar alle breekskade moet óf vervang word óf met die gasheer vereffen word voor vertrek.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Flame Crescent, 5 Albatros, Jeffreys bay, 6330, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang