Ocean Dream Beach Cottage
8 gaste
3 slaapkamers
5 beds
3 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 435A Kuiseb Avenue, Langstrand Ext 2, Langstrand, Erongo Sien kaart
Beskrywing
Ocean Dream is in Langstrand, Namibië, binne loopafstand van die strand en Dolphin-temapark geleë.
Die kothuis bestaan uit 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en 'n kinderbed, en 'n balkon met 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en dubbelwasbak. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n driekwartbed. Hulle deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die oopplan-leefarea bied 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, eetgerei, breekware, eetgerei, mikrogolfoond, lugbraaier, koffiemasjien, ketel, yskas-vrieskas, broodrooster, wasmasjien en ontbyttoonbank wat lei na die eetarea met 'n eetkamertafel met 8 sitplekke wat na die sitkamer vloei wat ingerig is met gemaklike sitplek, 'n TV met stroomopsies, Wi-Fi, DStv, bordspeletjies en 'n verwarmer. Die sitkamer is toegerus met 'n binnebraai wat uitloop op die patio en grasperk, wat 'n vuurput en see-uitsig bied.
Gaste kan 'n dubbelmotorhuis vir veilige parkering geniet.
Aktiwiteite/besienswaardighede om te geniet sluit in vierwielmotorfietsry, wildkyktoere, die geniet van Swakopmund se plaaslike kookkuns, of 'n besoek aan die temapark.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 435A Kuiseb Avenue, Langstrand Ext 2, Langstrand, Erongo
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
435A Kuiseb Avenue, Langstrand Ext 2, Langstrand, Erongo
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang