Ocean Dream Sunset Sails
5 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 495 Foreshore Street, Langstrand Ext 2, Langstrand, Erongo Sien kaart
Beskrywing
Sunset Sails is in Langstrand, Namibië, geleë, binne loopafstand van die strand en Dolphin-temapark.
Die woonstel bestaan uit 2 slaapkamers; die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, 'n lessenaar en 'n aparte badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die oopplan-leefarea bied 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, ketel, mikrogolfoond, broodrooster, yskas-vrieskas, lugbraaier, wasmasjien en skottelgoedwasser vir u gerief. Die kombuis vloei deur die eetarea met 'n eetkamertafel vir 6 mense en in die sitkamer wat ingerig is met gemaklike sitplek, 'n TV met stroomopsies, WiFi en bordspeletjies, en loop in die braaikamer met 'n see-uitsig, groot skuifvensters en gemaklike sitplek.
Gaste kan veilige parkeerplek in die motorhuis en toegang tot die strand geniet.
Aktiwiteite/besienswaardighede om te geniet, sluit in vierwielmotorfietsry, wildkyktoere, Swakopmund se plaaslike kookkuns, of 'n besoek aan die temapark.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 495 Foreshore Street, Langstrand Ext 2, Langstrand, Erongo
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
495 Foreshore Street, Langstrand Ext 2, Langstrand, Erongo
Sien kaart- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang