LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+55
Selfsorg in Strand

Ocean Escape   Prime picks icon.

Prime picks icon.

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Veronica T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2026

Fantasties. Heerlik, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reduwan J
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2026

That was the best holiday I had in my life. We were safe and most of the shops near you are just a plus. Somerset Mall is around the corner, the beach is on your doorstep, and a lot of restaurants just a stone's throw away makes it a real gem.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marina L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Netjies en als wat benodig word, is daar. Baie lekker gebly, netjies en vriendelike diens van gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Very beautiful and excellent. Was the most amazing experience and will be back again soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Het dit baie geniet! Dit was als baie mooi, skoon en netjies. Sal definitief weer daar gaan bly. Parkering is veilig en die gasheer vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zena J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Rustig. Baie lekker en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Very enjoyable. Centrally located, very nice and was a great stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rochne R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

The unit catered well with an unexpected loadshedding. Excellent host, great place to stay. Really nice and comfortable unit. The host was really friendly and helpful. Made us feel welcome and at home from the minute we arrived at the unit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Luzanne S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Apr 2025

Wonderlike tyd gehad, waarde vir jou geld. Die gasheer was baie vriendelik. Ons gesin het lekker gebly. Dit was rustig met 'n mooi uitsig en die plek was netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Pamela L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Lieflik en veilig en rustig. Baie lekker gebly, alles is daar wat jy nodig het, baie netjies en veilig. Met aankoms was daar vars vrugte en botteltjies water vir ons gesit, baie rustig daar. Sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Christopher Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R1 600
10 % AF
R1 600 R1 440
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 600
10 % AF
R1 600 R1 440
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 600
10 % AF
R1 600 R1 440
per nag (plek vir 4)
Bespreek

15 Norman Road, Unit No 9. Red Coral Apartments, Strand, 7140, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA205ec6de1b8d9a2edfbf8d3aa75574e89f67c04567e00ea1175e1d84806ea23f5b028d4439d8c2bbae124ab3482fa2921dbc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 600 nouVanaf R1 440 per nag (plek vir 4) 24 5 1 5 15 Norman Road Unit No 9. Red Coral Apartments 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.123067698813 18.832931417394
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang