Ocean Heights Penthouse
4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 89 Colin Street, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Ocean Heights Penthouse bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n ruim dakwoonstel in Uvongo, KwaZulu-Natal, ideaal vir 'n klein gesinswegbreek.
Hierdie woonstel bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer bevat 2 enkelbeddens en maak gebruik van die oorblywende badkamer, wat toegerus is met 'n stort, wasbak en toilet. Daar is ook 'n slim-TV met YouTube en Netflix in die slaapkamer, asook gratis WiFi.
Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis wat 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, lugbraaier, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware insluit. Die sitkamer is gemeubileer met gemaklike sitplek.
Ontspan op die ruim balkon met buite-eetplek, insluitend 'n braai-area, perfek om maaltye saam met geliefdes te geniet terwyl jy die asemrowende see-uitsigte inneem.
Veilige parkering bied gemoedsrus dwarsdeur jou verblyf.
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Top Destinations Geverifieer
Eiendomme 97
Resensies 495
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 89 Colin Street, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
89 Colin Street, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang