- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 74 Strand Street, Swakopmund, Erongo Sien kaart
Beskrywing
Ocean Melody is in Swakopmund, 'n bekoorlike dorpie aan die sentrale kus van Namibië. Die eiendom is slegs 210 m vanaf die strandfront.
Ocean Melody het 2 selfsorg-eenhede met slaapplek vir 6 gaste.
Dié tuinwoonstel beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n die badkamer het 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n toonbank met sitplek. Die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel. Gratis WiFi word voorsien.
Die enkelwoonstel het 2 enkelbeddens en 'n privaat badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die eenheid het 'n kombuisie en 'n tuin met 'n braai-area wat gedeel word.
Die leefarea lei na 'n lieflike patio-area wat 'n piekniektafel en braageriewe het. Die patio kyk uit oor die omheinde tuin.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Anita Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 74 Strand Street, Swakopmund, Erongo
- Gaste dink Ocean Melody het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
74 Strand Street, Swakopmund, Erongo
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang