Pick your preferred language

English

Afrikaans

+25

8 gaste

4 slaapkamers

5 beds

3 badkamers

30% AF!
Weeksdagaanbod
Kry 30% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 16 Sep 2025 tot 30 Jun 2026.
  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 184 Nelson Drive, Trafalgar, Southbroom, 4275, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

Ocean Song is 'n ruim vakansiehuis met 'n panoramiese see-uitsig in Trafalgar, Southbroom. Dit is ideaal vir 'n onvergeetlike vakansie want dit is stapafstand vanaf die strand en spog met 'n privaat swembad met 'n heining.

Die huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed. Die ander badkamer het 'n bad en 'n stort.

Die aparte kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele toegerus. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar. Daar is 'n eetarea waar gaste hul maaltye kan geniet en 'n oopplan-sitarea met 'n kroeg, gemaklike sitplek en 'n TV met 'n DStv-koppelpunt. Gaste moet hul eie dekodeerder en slimkaart saambring.

Die skuifdeur lei na 'n onderdakstoep met 'n buite-etenstafel en 'n ingeboude braai. Gaste kan langs die swembad ontspan en die see-uitsig bewonder. Daar is ook 'n dubbelmotorhuis vir veilige parkeerplek.

Daar is ook 2 groot JoJo-tenks en 'n alarmstelsel en buitebalke rondom die huis.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.6
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ruth Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 184 Nelson Drive, Trafalgar, Southbroom, 4275, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Ocean Song het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 300
30 % AF
R 2 300 R 1 610
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R2 300
30 % AF
R 2 300 R 1 610
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R2 300
30 % AF
R 2 300 R 1 610
per nag (plek vir 8)
Bespreek

184 Nelson Drive, Trafalgar, Southbroom, 4275, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAff6b29868a117de89a26019f1f23182ef40ccfb6d9724a6f8d2145076257614d3d48c0713adc15aff63d4e4ae93c2881212b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 300 nouVanaf R1 610 per nag (plek vir 8) 11 5 1 5 184 Nelson Drive Trafalgar 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.95646651958 30.298131155131

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang