Ocean View 504
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 36 Beach Road, Park Estate, Strand, 7139, Wes-Kaap
- Vanaf R2 900 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Ocean View 504, geleë in die kusgebied van Strand en bied luukse akkommodasie, is 'n selfsorgwoonstel ideaal vir paartjies of vriende.
Die pragtige woonstel bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en toilet. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. 'n Gaste-toilet is beskikbaar vir ekstra gerief. Alle linne, badhanddoeke en seep word voorsien.
Die oopplan-leefarea sluit 'n volledig toegeruste kombuis in met 'n stoof, oond, lugbraaier, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, sowel as 'n ontbyttoonbank met stoele. 'n Wasmasjien en skottelgoedwasser is ook beskikbaar. Aangrensend aan die kombuis is 'n eetkamertafel met sitplek vir 6 en 'n sitkamer met gemaklike rusbanke, 'n TV en 'n aangewese werkruimte. Gratis WiFi word vir gaste se gebruik voorsien.
Deur die skuifdeure kan gaste op die gemeubileerde patio ontspan terwyl hulle die uitsigte geniet. Daarbenewens het gaste toegang tot die gemeenskaplike swembad en braai-areas. Veilige parkering is beskikbaar vir die duur van hul verblyf. Vir diegene wat die omgewing wil verken, is die strand binne loopafstand, en die Strand Gholfklub is 3.6 km weg.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Pierre Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 4
Resensies 12
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- 36 Beach Road, Park Estate, Strand, 7139, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 36 Beach Road, Park Estate, Strand, 7139, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang