Ocean View A201A
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Slaapplek vir 2 gaste
- Geen kinders onder 14
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 13 Coral Road, A201A Ocean View, Bloubergstand, 7441, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Ocean View A201A is 'n pragtige selfsorgvakansiewoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Bloubergstand. Dit spog met 'n lieflike see-uitsig en is ideaal vir 'n paartjie wat die Moederstad se kuslyn kom verken.
Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Skoon, wit linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, koffiemasjien, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele toegerus is. Langs die kombuis is daar 'n lessenaar en 'n sitarea met 'n gemaklike rusbank en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die skuifdeur lei na 'n balkon met sitplek, 'n Weber-braai en 'n see-uitsig. Veilige parkeerplek word in 'n toesluitmotorhuis voorsien.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 13 Coral Road, A201A Ocean View, Bloubergstand, 7441, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
13 Coral Road, A201A Ocean View, Bloubergstand, 7441, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 2 gaste
- Geen kinders onder 14
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang