6 gaste
3 slaapkamers
3 beds
3 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 10 Alikreukel Street, Vermont, Hermanus, 7201, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Ocean View Living is 'n selfsorgvakansiehuis met 'n uitsig oor Walkerbaai in Hermanus. Die huis bied 'n rustige wegbreek aan gesinne en vriende.
Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 en suite-slaapkamers. Twee slaapkamers het koningingrootte-beddens, die derde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en elke slaapkamer bied toegang tot 'n balkon met 'n see-uitsig. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. WiFi is beskikbaar.
Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek, 'n TV, 'n kaggel en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, induksiestoof, mikrogolfoond, wasmasjien, skottelgoedwasser en koffie- en teemaakgeriewe toegrus. Buite is daar 2 balkonne met sonstoele en 'n asemrowende see-uitsig. Braaigeriewe is ook beskikbaar. Parkeerplek in die straat en veilige parkeerplek word voorsien.
Die huis is net 'n entjie se stap vanaf die kranspaadjie al langs die fynbos en getypoele. Die middedorp is lekker naby en bied 'n rits unieke winkels, kunsgalerye en gewilde restaurante. Die nabygeleë Hemel & Aarde-vallei spog met 'n klomp bekende wynplase vir wynproe en uitstekende kookkuns.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Paul Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 10 Alikreukel Street, Vermont, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
- Gaste dink Ocean View Living het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
10 Alikreukel Street, Vermont, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang