+20
Selfsorg in Strand

Ocean View Penthouse

8 gaste

4 slaapkamers

5 beds

1 badkamer

  • 8 gaste
  • Geen kinders onder 16
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • 36 Beach Road, 1601 Oceanview Apartments, Strand, 7140, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Ocean View Penthouse is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks op die Strand se strandfront. Dié dakwoonstel spog met ’n asemrowende see-uitsig en dis ideale basis vanwaar gaste die Helderbergstreek kan verken.

Dié woonstel het 2 verdiepings en is op die 16de verdieping geleë. Daar is slaapplek vir 8 gaste in 4 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer en tweede kamer het asemrowende see-uitsigte. Die hoofslaapkamer, tweede en derde kamer het elk ’n koninggrootte-bed en die vierde kamer het 2 enkelbeddens. Elke en suite-badkamer het 'n stort of bad, of albei, 'n wasbak en 'n toilet.

Die ruim, oopplan-kombuis is toegerus met ’n yskas, mikrogolf, oond, stoof en ander toebehore om etes te maak, en dit lei na 'n aparte opwasarea. Die leefarea langsaan lei na 'n privaat dek met buitemeubels en see- en berguitsigte. Veilige parkeerplek is beskikbaar op die perseel en die woonstel word via 'n hysbak bereik.

Die kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad en braai-area. Die gebou is naby die Gary Player-ontwerpte Erinvale Gholfbaan, Somerset Winkelsentrum en restaurante, en is sowat 36 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Ligging

  • 36 Beach Road, 1601 Oceanview Apartments, Strand, 7140, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 12 000
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 12 000
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 12 000
per nag (plek vir 8)
Bespreek

36 Beach Road, 1601 Oceanview Apartments, Strand, 7140, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 8 gaste
  • Geen kinders onder 16
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdd4e1d730fd63ebdad8c6ab5f0ac5755284cedb874a1df6f0360f48b4ba5deb54ad3c03716756ffd13436996ccc45fd969e2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R12 000 per nag (plek vir 8) 36 Beach Road 1601 Oceanview Apartments 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.12393326413 18.831660747528
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang