2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - 302 Village View Road, Kidd’s Beach, East London, 5264, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Ocean View Self-Catering is 'n strandfronteenheid op die eienaar se perseel in Kidd's Beach, 'n bekoorlike kusdorpie ongeveer 30 km buite Oos-Londen. Dit is ideaal vir 'n paartjie of enkelreisiger.
Die eenslaapkamer-oopplaneenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met 4 stoele. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die eenheid lei na 'n stoep met buitesitplek, 'n lieflike grasperk en 'n mooi see-uitsig.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Sarah Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 302 Village View Road, Kidd’s Beach, East London, 5264, Oos-Kaap
- Gaste dink Ocean View Self-Catering het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
302 Village View Road, Kidd’s Beach, East London, 5264, Oos-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang