Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Kidd's Beach

4.5 / 5  
volgens 31 resensies
Lees regte resensies van Kidd's Beach van 31 geverifieerde gaste.
Indien jy Kidd's Beach besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Kidd's Beach.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kidd's Beach akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kidd's Beach Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kidd's Beach Akkommodasie

4 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R810
per nag, vir 2 mense
B&B in Kidd's Beach

Breeze Inn Guesthouse is 'n idilliese bestemming vir 'n gesinsvakansie naby die strand. Dit is ook ideaal vir stadsjapies wat smag na 'n wegbreek. Nuttig ontbyt terwyl jy oor die see tuur en oorweeg of jy 'n entjie ...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kidd's Beach

Beautiful Kidd's Beach Accommodation is op die eienaar se perseel geleë en bied ’n rivier- en see-uitsig. Daar is ’n paadjie langs die rivier wat jou na die see lei wat 500 m van die verblyf af is. Die eenhei...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
B&B in Kidd's Beach

Coelacanth Guest House bied B&B-verblyf in Kidd's Beach, 28 km van Oos-Londen af. Die paaie is geteer en in 'n goeie toestand. Die kusdorpie, Kidd's Beach, is veilig en rustig en die gastehuis is naby die strand. D...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kidd's Beach

Riverbend is in die klein kusoord Kidd's Beach geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n moderne tweeslaapkamerhuis en 2 losstaande dubbel-woonstelletjies. Riverbend spog met pragtige uitsigte oor die Mcantsi-...


Ons het die plekke verwyder wat nie vir jou datums beskikbaar is nie

Sien Onbeskikbare Uitslae

Kliek op die knoppie om al die plekke in Kidd's Beachte sien.


Akkommodasie binne 10 km vanaf Kidd's Beach

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Buffelstad, Grens Area

Tayside Guest House is op 'n koppie geleë wat oor Kidd's Beach uitkyk. Dit bied gerieflike verblyf in 'n ontspanne omgewing en dis lekker naby die strand geleë. Die verblyf word in 4 slaapkamers aangebied wat elk...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Buffelstad, Grens Area

Geniet die sonskynkus. Palm Springs is geleë in 'n asemrowende, veilige riviermonding-omgewing met see -en/of rivier-uitsigte, en privaat toegang tot lieflike strande reg op jou voorstoep. Dit is omring deur die Um...

Vanaf
R880
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Buffelstad, Grens Area

23 On Milkwood Drive bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerhuis in Umlele Heights in Kidd's Beach. Die huis is net 2,9 km van die strand en rivier af. Die huis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor ...

20% af Laaste Kans!
VanafR1 100
R880
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Buffelstad, Grens Area

SeaEsta Terrace is 'n rustige selfsorg-dupleks in die veilige Umlele Terraces-kompleks. Dié kompleks is net 1,4 km vanaf die hoofstrand of 20 minute se draf of fietsry. SeaEsta Terrace is modern versier met eenvoud...

Vanaf
R1 725
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Buffelstad, Grens Area

Mount Gulu Reserve is in Buffelstad in die Oos-Kaap, 'n area wat bekend is vir sy prentjiemooi roetes, voetslaanroetes, branderplankrygeleenthede en ikoniese besienswaardighede soos die leeupark, Amathole-musuem en ...

Vanaf
R925
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Buffelstad, Grens Area

Christmas Rock Holiday Home bied rustieke selfsorgverblyf in die klein kusdorpie Christmas Rock, wat net 30 km van Oos-Londen Lughawe, winkels en winkelsentrums af geleë is. Die rondawelhuis het 2 slaapkamers en ...

Vanaf
R1 320
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Buffelstad, Kayserstrand

Khala Moya Self-Catering is in 'n pragtige natuurreservaat in Kayser's Beach, 'n sonderlinge dorpie aan die Sonskynkus. Dié pragtige kuslyn spog met ongerepte strande en warm Indiese Oseaan, rotspoele en grotte. ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag (plek vir 12)
Selfsorg in Buffelstad, Kayserstrand

Sea-La-Via is 'n troeteldiervriendelike selfsorghuis in die kusdorpie Kayser's Beach. Dié vakansiehuis is sowat 500 m vanaf die strand geleë. Sea-La-Via is 'n dubbelverdiepinghuis met 4 slaapkamers en 1 badkamer...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Buffelstad, Kayserstrand

Magpie Cottage is in die kusdorpie Kayser's Beach in die Oos-Kaap geleë. Dié eiendom is 500 m vanaf Kayser's Beach en 35 km vanaf Oos-Londen Lughawe. Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Albei sla...

Vanaf
R1 250
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Buffelstad, Kayserstrand

Millwood Cottage is 'n visserskothuis in Kaysers-strand. Dit bestaan uit 2 slaapkamers en 2 en suite-badkamers, 'n volledig toegeruste kombuis en 'n buitestort. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die en suite-...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Buffelstad, Kayserstrand

Little Arniston in Kaysers Beach is ’n bekoorlike en knus selfsorgkothuis wat ideaal is vir ’n gesinsvakansie in Kayserstrand. Die eenheid is ongeveer 5 minute se stap vanaf ongerepte strande en rotspoele. Die k...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Kidd's Beach

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Buffelstad, Kayserstrand

Skylark Holiday Flat 1 is 'n selfsorgwoonstel vir 6 mense in Kayser's Beach. Dié woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 'n privaat badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede kamer het 4 enke...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Buffelstad, Kayserstrand

Skylark Holiday Flat 2 is 'n selfsorgwoonstel vir 2 gaste in Kayser's Beach. Die woonstel het 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien. Die oopplan-kom...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Buffelstad, Kayserstrand

Skylark Holiday Flat 3 is 'n selfsorgwoonstel vir 2 in Kayserstrand. Die woonstel beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien. Die oopplan-ko...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 9)
Selfsorg in Buffelstad, Kayserstrand

Kaysers Treasure is in Kayser's Beach geleë en gerieflik gemeubileerde vakansiehuis vir 9 gaste. Dié grondvloerwoonstel beskik oor 3 slaapkamers en deel die gebruik van badkamers met storte. Twee van die slaapkam...

Langtermyn-
verblyf-aanbod!
VanafR790
R658
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Winterstrand, Buffelstad

Winterstrand, 'n vakansiewoonstel wat aan die eienaars se huis geheg is, is geleë in die klein stranddorpie, Winterstrand. Die eiendom bied 180°-uitsigte oor die see en is slegs sowat 300 m van die strand af. Hie...

Bladsy:
1
2
3
Wys 1 tot 20

Welkom by die Kidd's Beach akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Oos-Londen blad indien jy na meer Oos-Londen akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za