Pick your preferred language

English

Afrikaans

+20
Selfsorg in Port Edward

Ocean View Villa F4

  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • 49 Ramsey Avenue, Rocklands, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

Ocean View Villa F4 is 'n knus selfsorgwoonstel, ideaal geleë in die veilige Ocean View Villas-kompleks in Port Edward. Die eenheid spog met 180-grade see-uitsigte en is ideaal vir 'n klein gesinswegbreek.

Die eiendom bestaan uit 2 aparte eenhede. Elke eenheid bied slaapplek vir twee volwassenes en twee kinders en is toegerus met selfsorggeriewe, insluitend 'n mikrogolfoond, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, sowel as eetgerei en breekware.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad, braaigeriewe en veilige parkering. Die kompleks het ook 'n 3-ster-hotel met 'n restaurant en spa-geriewe, is gerieflik geleë naby alle geriewe en is slegs 4.8 km van die Wild Coast Sun af.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Sunette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 49 Ramsey Avenue, Rocklands, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Ocean View Villa F4 het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 4)
Bespreek

49 Ramsey Avenue, Rocklands, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb930fc7aea41e61cb9016be9daf105cc0900090b2aeee7b261807060ad02d9419b1b10c19c5816507189b48e791aa6946a45?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 49 Ramsey Avenue Rocklands 4295 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -31.056639011226 30.21184350734

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang