Beskrywing
Dit is die kleinste woonstel-opsie en dit is net 120 m vanaf Zinkwazi se hoofstrand geleë Garrick is vir begrotingsbewuste reisigers ontwerp en is 'n eenslaapkamerwoonstel vir 2 gaste. Dit het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolfoond, basiese eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Die geriewe sluit 'n gasstoof en 'n mikrogolfoond in.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenslaapkamer-eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolfoond, basiese eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Buite is daar 'n stoep met sitplek en 'n klein omheinde tuin met Weber-braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Die geriewe sluit 'n gasstoof en 'n mikrogolfoond in.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Penguin is 'n baie klein woonstel met 'n klein stoep met 'n gedeeltelike see-uitsig, maar dit is net 150 m vanaf Zinkwazi se hoofstrand en word met 19 trappe vanaf die parkeerterrein bereik. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolf oond, basiese eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Buite is daar 'n privaat balkon met buitemeubels en 'n gedeeltelike see-uitsig.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Die geriewe sluit 'n gasstoof en 'n mikrogolfoond in.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Fisherman's Cottage is 'n bekostigbare verblyfopsie met 'n gerieflike ligging, net 120 m vanaf Zinkwazi se hoofstrand. Die kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en het 2 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolfoond, basiese eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dit lei na die sitarea waar daar 'n gemaklike rusbank is en dan na 'n stoep met buitemeubels.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Die geriewe sluit 'n gasstoof en 'n mikrogolfoond in.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Manta gebruik sonkrag, bied slaapplek aan 2 gaste en is net 150 m van Zinkwazi se hoofstrand geleë. Dié eenslaapkamer-eenheid het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n gemaklike rusbank. Buite is daar 'n stoep met sitplek en 'n pragtige uitsig oor die see.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Marlin is net 150 m van die hoofstrand af en bied slaapplek aan 3 gaste. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 'n enkelbed in die leefarea. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolfoond, basiese eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en het 'n etenstafel met stoele. Buite is daar 'n privaat balkon met dekmeubels en 'n see-uitsig.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Die geriewe sluit 'n gasstoof en 'n mikrogolfoond in.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
84 Nkwazi Drive, Zinkwazi, Zinkwazi Beach, 4480, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang