Oceanbreeze 13

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 102 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Madelein V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Was perfect. Dankie. Baie lekker. Skoon en netjies. Veilig en vriendelike sekuriteit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Isabel M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Wonderlik en baie ontspannend en rustig het liggaamlike battery herlaai. Baie dankie. Eenheid is geskik vir 'n bejaarde ook. Het lekker gebly saam met my 84-jarige moeder. Sal enige tyd die eenheid aanbeveel. Enigste probleem is die trappies vanaf die parkering na die eenheid kan na gekyk word vir 'n handreling en spasie van trappe. Geen probleem met die eenheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barend V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Great, loved it. Great, my family loved it and will go again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanli V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Baie lekker, netjies en skoon en veilig. Baie lekker gewees, veilig en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danielle H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Fantastiese uitrus! Dit was 'n fantastiese eerste seevakansie vir ons kleinding. Die eenheid was mooi skoon en baie goed uitgerus. Die see-uitsig is asemrowend met 'n lekker groot grasperk voor die eenheid vir kinders om te speel. Sal definitief aanbeveel! Dankie vir 'n lekker kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dries
Oceanbreeze 13
Dankie vir die terugvoer.

Rassie J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Okt 2025

Fantasties. Baie dankie vir die wonderlike tyd. Die beste uitsig op die see, en loopafstand van die strand.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dries
Oceanbreeze 13
Dankie vir die positiewe terugvoer!

Jenny V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Nov 2025

Dit is 'n heerlike grondvloer eenheid, wat stylvol gemeubileer is. Die eenheid is baie netjies en skoon binne. Alhoewel die eenheid skoongemaak word, word geen skottelgoed gewas nie - daar is ook nie enige skottelgoedseep om dit self te doen nie. 'n Rolletjie toiletpapier op aankoms sal gaaf wees. Die grasperk voor die eenheid is vol dorings. Die sekuriteitswag was vriendelik en het ons goed gehelp.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jaundre G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Jul 2025

Lekker gebly en netjies. Lekker gewoon, kan dit aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Dries
Oceanbreeze 13
Dankie vir die terugvoer!

Jeanette D
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Gerieflik, skoon, bekostigbaar, veilig. Ek het die plesier gehad om by Oceanbreeze 13 te bly. Van die oomblik wat ons aangekom het, is ons verwelkom deur 'n skoon, ruim en goed toegeruste woonstel wat alles gehad het wat ons nodig gehad het vir 'n gerieflike verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dries
Oceanbreeze 13
Dankie vir die positiewe terugvoer.

Gerhard P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Lekker gemaklike plek. Ons het baie lekker gebly, dankie julle.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Dries Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 102

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 47 Ellcock Street, Winklespruit, Kingsburgh, 4145, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNmNGI0MzFjLTAwNmYtNGU1NC1hNmQwLWI0M2VlZWVjMDE0ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 4) 102 5 1 5 47 Ellcock Street Winklespruit 4145 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.093053 30.860952

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang