Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oceanbreeze 13

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Dries Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 86

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 86 resensies vir Oceanbreeze 13
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Renalisa G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renalisa G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful and clean.

Beautiful view, and fully equipped with everything. Stunning and safe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oceanbreeze 13 se terugvoer

Dear Renalisa
Thank you for the positive feedback.

Oceanbreeze 13
Neil P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neil P
Gesin met klein kinders

Beautiful place.

It was lovely. We really enjoyed the weekend. Will definitely go back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zander B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zander B
Gesin met klein kinders

Het baie lekker gebly, net paar goedjies wat uitgesorteer moet word.

Die hele gesin het dit baie geniet. Swembad was skoon en lekker. Die see was vuil en kon 3 dae glad nie in die see swem nie, ons moes uitry na ander strande toe. Die storte waar jy die sand afspoel het, het nie meer kettings op nie, mens sukkel om die stort te gebruik. Daar is wel 'n kraan waar jy darem jou voete kan afspoel. Daar is alles wat jy nodig het binne in die plek. Dakwaaiers is fantasties.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem L
Gesin met tieners

Baie lekker plek en sal weer kom!

Plek kort net 'n kluis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oceanbreeze 13 se terugvoer

Dankie vir die terugvoer, Willem. Sal plan maak met die kluis.

Oceanbreeze 13
Jacobus Adriaan B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus Adriaan B
Gesin met tieners

Wonderlike toegeruste eenheid naby alles.

Ons derde besoek aan Oceanbreeze 13 en hierdie eenheid is sover die beste. Sal dit beslis aan vriende en familie voorstel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oceanbreeze 13 se terugvoer

Bly om te hoor julle het lekker gekuier. Kom gerus weer!

Oceanbreeze 13
Piet D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, gerieflik, veilig en goed geleë.

Oceanbreeze 13 is op die strand en naby alle nodige winkels. Die plek is netjies met alle toebehore. Sal graag weer daarheen gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oceanbreeze 13 se terugvoer

Dankie vir die positiewe terugvoer, Piet.

Oceanbreeze 13
Estelle D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle D
Gesin met klein kinders

Netjies.

Die woonstel was baie netjies en toegerus met alles wat 'n mens nodig het. Die kompleks was baie rustig en veilig. Ons het 'n mooi uitsig van die see gehad en was loopafstand van die see. Sal beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oceanbreeze 13 se terugvoer

Dankie vir die positiewe terugvoer, Estelle.

Oceanbreeze 13
Eunice Y - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eunice Y
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice, cosy little place with everything you need really, clean and comfortable.

Most amazing sea view, I really enjoyed the stay at Oceanbreeze - I can really recommend this place to anyone - staff is friendly and a person feels safe - I also enjoyed the beautiful clean swimming pool on a daily basis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Minette C - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Minette C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die gebou is teen 'n stroom geleë waarin rioolafval inloop - dit stink verskriklik en lok duisende muskiete.

As dit ooit lekker was om daar te bly kan dit onmoontlik nie meer wees vir enige een nie. Ons was opgevreet deur muskiete ten spyte van Peaceful Sleep van kop tot toon en die dakwaaier help ook nie teen die muskiete of die stank nie. Alhoewel die eenheid baie netjies binne in was is die gebou vervalle - daar is 'n sekuriteitsman by die ingang, maar die agterste draad is platgeval en dit voel nie veilig nie. Daar is waarskuwings by die swembad dat die teëls baie glad is, maar my kinders het gegly terwyl hulle net op die teëls geloop het. Daar was ook nie moeite gedoen deur die eienaar om uit te vind hoekom ons na dag een daar weg is nie - ons voel dat mense gewaarsku moet wees dat dit nie 'n verblyfopsie moet wees nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oceanbreeze 13 se terugvoer

Die probleme wat daar was met die riool wat in die spruit afgespoel het is veroorsaak deur die beskadiging van die munisipale infrastruktuur stroomop tydens die vloede in KZN. Die pompe is intussen vervang en die spruit is weer skoon. Die Winkelspruit hoofstrand is ook weer oopgestel na die herstelwerk deur die munisipaliteit gedoen is. Alhoewel alles moontlik gedoen word om gaste se verblyf so aangenaam moontlik te maak gebeur dit egter van tyd tot tyd dat faktore buite die beheer van die kompleks eienaars 'n negatiewe invloed op die verblyf van gaste het.

Oceanbreeze 13
Wilmarie E - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilmarie E
Gesin met klein kinders

Gemaklik en gerieflik.

Ons het ons verblyf in Oceanbreeze 13 baie geniet. Als wat mens nodig het, is beskikbaar. Dis net jammer dat mens nie in die see by Oceanbreeze kan swem nie a.g.v. die riool wat in die see inloop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annette V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice and clean with all that you need and beautiful view.

Thank you for a lovely stay! The unit is very nicely laid out with everything that is needed, and is very clean and tidy. The staff is friendly and welcoming. We would have appreciated a mention that the sewerage smell is unbearable and we are unable to swim in the ocean at the accommodation beach due to contaminated water, but as we understand it is the municipality's sewerage maintenance (and lack thereof) and not the fault of the owner or the complex. We will definitely visit again, once the sewerage problem in the river is cleared up.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Angelique S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique S
Gesin met klein kinders

Ons het ons tydjie by Oceanbreeze 13 verskriklik baie geniet, baie mooi en netjiese plek. Ons sien alreeds uit na ons volgende vakansie daar.

Die blyplek het als wat jy nodig het, jy't net klere nodig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oceanbreeze 13 se terugvoer

Dankie vir die positiewe terugvoer.

Oceanbreeze 13
Cathy C - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathy C
Gesin met tieners

Wonderful, so organised.

I will definitely recommend and will be going back very soon. Loved our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hermanus M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermanus M
Gesin met klein kinders

Very pleased with our stay, only complaint will be the smell of water outside complex.

Overall I stayed very well, the location is good and very clean. Only complaint will be the run-off water outside the complex that was a bit smelly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carol K - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carol K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goedgeleë en veilig.

Geen spieël om jou hare te blaas of om grimering aan te sit in woonvertrek nie. Klein spieël in badkamer. Geen TV. Op derde dag kom ons op 'n nota af van die eienaar wat versoek ons moet hom skakel as die TV nie werk nie. Dit moet aangesit gewees het want ek het klaar betaal vir verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oceanbreeze 13 se terugvoer

Geagte Carol
Dankie vir die terugvoer. Wat die DStv aanbetref, moes jy my net geskakel het dan het ek dit laat aanskakel.

Oceanbreeze 13
Carin H - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent location right on the beach with a beautiful sea view.

A very clean and neat flat right on the beach. We enjoyed our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oceanbreeze 13 se terugvoer

Thank you for the positive feedback Carin.

Oceanbreeze 13
Prega P - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Prega P
Gesin met tieners

Perfect in every way.

The unit and property were well cared for. The unit itself was clean and comfortable and had all the bells and whistles. We couldn't have asked for more. Great getaway.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oceanbreeze 13 se terugvoer

Thank you for the positive feedback Prega.

Oceanbreeze 13
Coen D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Coen D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker vakansieplek. Naby aan alles.

Goeie strand. Naby aan Toti Mall.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wentzel V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wentzel V
Gesin met klein kinders

Beste plek.

Waarlik 'n fees en mooi. Beste plek vir my in die suidkus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rene R - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, veilig en 'n asemrowende uitsig.

Baie lekker, rustig en veilig. Personeel is vriendelik en baie behulpsaam. Woonstel is baie netjies, ruim en het alles wat jy nodig het. Uitsig oor die see is asemrowend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janica D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janica D
Saam met vriende

Die plekkie is naby an als, skoon en lekker gerieflik.

Die woon plek het als wat 'n mens noodig het en baie plek vir die kinders om te speel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oceanbreeze 13 se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer Janica

Oceanbreeze 13
Elize W - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en ontspanne omgewing.

Strand binne loopafstand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andra L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andra L
Gesin met klein kinders

Ons het lekker gebly.

Baie lekker gebly. Mens het nie meer as dit nodig as jy inelkgeval meer tyd op die strand gaan spandeer nie. Baie vriendelike en ingeligte kommunikasie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zander B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zander B
Gesin met klein kinders

Fantasties en gemaklik.

Beslis die moeite werd. Baie gemaklike toegang tot die strand en swembad. Fantastiese dak waaiers - het nie lugversorgers nodig gehad nie. Alles is daar wat jy sou nodig hê, borde, koppies, glase, braaibak, tange, rooster, alles. Sal dalk net voorstel dat die matrasse opgradeer word, en dalk tuimeldroër in sit vir die nat dae, maar sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oceanbreeze 13 se terugvoer

Dankie vir die positiewe terugvoer Zander.

Oceanbreeze 13
Avern A - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Avern A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste uitsig oor die swemstrand.

Skoon. Netjies. Waarde vir geld. Op die strand. Kort niks meer nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brandon M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Brandon M
Gesin met tieners

Venue was neat, clean and great.

The place was as advertised.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicole R - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice.

I would recommend this place to everyone.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marinda B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marinda B
Gesin met klein kinders

Wonderlike uitsig en naby die strand!

Die bestuurder en personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Die woonstel se ligging en uitleg is fantasties.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oceanbreeze 13 se terugvoer

Dankie vir die positiewe terugvoer, Marinda.

Oceanbreeze 13
Hannelene V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hannelene V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was wonderlik om by Ocean Breeze 13 vakansie te hou.

Die eenheid is baie goed toegerus. Ons sal definitief weer graag daar gaan vakansie hou. Die uitsig op die strand en rotse is 'n baie groot pluspunt. Die yskas se temperatuur het mettertyd afgegaan sodat ons kos verloor het. Selfs die vriesgedeelte het begin ontvries. Ek sal graag wil hê dat die eienaar daarvan moet kennis neem. Die wasmasjien daar is 'n groot luuksheid veral as 'n mens vir twee weke daar bly. Baie dankie. Die kuier daar sal een van ons hoogtepunte bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Coen D - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Coen D
Gesin met tieners

Fantasties! Beste vakansie nog.

Ek gaan weer daar bespreek. Dis alles wat mens nodig het vir 'n goeie vakansie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oceanbreeze 13 se terugvoer

Dankie vir die positiewe terugvoer Coen, ek waardeer.

Oceanbreeze 13
Bruce S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bruce S
Gesin met klein kinders

Awesome beach, very clean, great swimming.

Shopping is convenient. Safe complex. Staff are great. Very safe for small kids. Braai areas are always maintained.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmarina V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarina V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties netjiese skoon eenheid met die mooiste see-uitsig.

Personeel en die sekriteitsbeampte Godfrey is baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oceanbreeze 13 se terugvoer

Dankie vir die positiewe terugvoer Elmarina.

Oceanbreeze 13
Aimee H - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aimee H
Gesin met klein kinders

Ons het baie lekker gekuier. Strand is loopafstand en die huisie is mooi toegerus.

Ons was daar saam ons klein seuntjie van amper twee en hy kon lekker speel op die groot grasperk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oceanbreeze 13 se terugvoer

Dankie vir die positiewe terugvoer, Aimee.

Oceanbreeze 13
Joy G - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joy G
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a wonderful stay and loved the beautiful view.

The apartment is beautiful and very homey. It is also extremely comfortable and well equipped. We also loved the complex and thoroughly enjoyed the magnificent pool. The view of the beach is stunning and the beach itself is amazing. The only down-side was that the beach was very crowded on the Saturday that we were there. But we had a lovely few days and will recommend it for a couple or a family with small children.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andria P - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andria P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld

Die plek is pragtig met die mooiste uitsig. Die braai-area is pragtig en die tuin is netjies. Die paadjie na die strand is mooi onderhou. Die woonstel self is baie netjies met alles wat mens nodig het. Ons vakansie was kort, maar gerieflik. Dit is lekker om so plekkie te kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marisa M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisa M
Gesin met tieners

Dit was regtig baie lekker mooi uitsig en reg op die strand.

Die eenheid is baie smaakvol gemeubuleer en als wat jy aan kan dink is in die eenheid. het ook een van die mooiste uitsigte op die hoof strand. Sal beslis weer die eenheid bespreek. Swembad en braaigeriewe op die perseel mooi skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oceanbreeze 13 se terugvoer

Dankie vir die positiewe terugvoer, Marisa.

Oceanbreeze 13
Loekie P - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loekie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het dit 100% geniet!

Die verblyf, die kuier was wonderlik julle. Die uitsig, die weer, als was perfek. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oceanbreeze 13 se terugvoer

Dankie vir die positiewe terugvoer.

Oceanbreeze 13
Pieter V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, baie netjies en veilig. Die bed slaap lekker, die kombuis het alles wat nodig is en die wasmasjien is n bonus.

Die enigste ding wat kort is n spieel en plug waar n dame hare kan droogmaak want daar is nie n plug in die badkamer en dit kan klein wees. Verder kan ons geensins kla,die plek is baie mooi en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oceanbreeze 13 se terugvoer

Dankie vir die terugvoer Pieter.

Oceanbreeze 13
Sonja E - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja E
Gesin met klein kinders

Beste plek

Dis die lekkerste pkek gaan al die afgelope paar jaar net daarnatoe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oceanbreeze 13 se terugvoer

Dankie vir die positiewe terugvoer Sonja.

Oceanbreeze 13
Angelique V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique V
Gesin met klein kinders

Fantasties lekker!

Ons het vrek lekker gebly. Daar is alles wat mens nodig het en meer! Hulle het werklik aan alles gedink. Ek sal beslis weer daar gaan vakansie hou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oceanbreeze 13 se terugvoer

Dankie vir die mooi resensie Angelique.

Oceanbreeze 13
Richelle V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richelle V
Gesin met klein kinders

Dit was baie rustig, dis was fantasies lekker, baie netjies.

Dit laat 'n mens so homely voel, alles is daar hoef niks ekstra saam te vat nie als is mooi en modern. Die personeel by Oceanbreeze is baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oceanbreeze 13 se terugvoer

Dankie vir die terugvoer Richelle. Sien julle graag weer in die toekoms.

Oceanbreeze 13
Joanna M - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joanna M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en skoon.

Baie netjies en skoon, het baie veilig gevoel en uitsig was ook ongelooflik. Vriendelike dames wat daar werk soveel as die sekuriteit in die aand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oceanbreeze 13 se terugvoer

Dankie vir die positiewe terugvoer Joanna.

Oceanbreeze 13
Neil S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Neil S
Gesin met klein kinders

Unit 13 had a real homely feel.

Really neat place within walking distance to the beach, I enjoyed my stay and will return for sure.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oceanbreeze 13 se terugvoer

Thanks for the positive review Neil.

Oceanbreeze 13
Vanessa F - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa F
Gesin met klein kinders

Lekkerste plekkie.

Vriendelike en behulpsame mense, baie netjies. Beslis' n plek om te besoek as jy 'n rustige vakansie wil hê. Naby winkelsentrums en garage.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oceanbreeze 13 se terugvoer

Dankie vir die positiewe terugvoer Vanessa.

Oceanbreeze 13
Allen A - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Allen A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en baie netjies, baie gerieflik.

Die ligging is baie goed, die meubels en woonstel binne is baie netjies en gerieflik. Sal enige tyd weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oceanbreeze 13 se terugvoer

Dankie vir die positiewe terugvoer, Allen.

Oceanbreeze 13
Michonne H - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Michonne H
Gesin met klein kinders

Heerlike verblyf!

Ons het ons wegbreek terdeë geniet. Die eenheid is goed toegerus met als wat mens nodig het. Die eenheid is goed versorg, en so geleë dat alles naby is. Die strand is letterlik op jou voorstoep. Die feit dat die eenheid op die grondvloer is, was lekker met die kinders. Hulle kon heerlik op die grasperk baljaar terwyl mens buite ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Angelique V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker en ontspannend, kan nie wag vir ons volgende keer nie!

Ons blyplek was baie skoon en netjies. Alles wat ons nodig kon hê was daar en meer. Uitsig was pragtig - reg by die strand, net 'n paar meter se stap. Al die personeel op die perseel was hulpvaardig en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oceanbreeze 13 se terugvoer

Angelique, baie dankie vir die positiewe terugvoer.

Oceanbreeze 13
George E - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George E
Gesin met tieners

Baie rustig en stil.

Ek sal die vakansieplekkie aanbeveel. Netjies en skoon met 'n pragtige see-uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oceanbreeze 13 se terugvoer

Dankie vir die positiewe terugvoer George.

Oceanbreeze 13
Marco O - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marco O
Gesin met klein kinders

Awesome.

Baie netjies en alles wat mens nodig het! Ons sal vir seker weer hier aanhuis gaan. Lekker op die strand en sentraal geleë naby alles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oceanbreeze 13 se terugvoer

Dankie vir die positiewe terugvoer Marco.

Oceanbreeze 13
Bernidene F - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernidene F
Gesin met klein kinders

Skoon, modern en pragtige uitsig.

Pragtige see-uitsig, mooi modern. Goeie waarde vir geld en goeie sekuriteit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oceanbreeze 13 se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer Bernidene, ons waardeer dit.

Oceanbreeze 13
Andries B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andries B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dankie baie lekker gebly.

Die woonstel is netjies skoon en modern ingerig met alles wat jy nodig het. Sal dit aanbeveel vir almal wat 'n heerlike wegbreek nodig het. Die woonstel is fisies op die strand geen geboue of strukture wat jou uitsig belemmer nie. Kan nie wag vir my volgende wegbreek nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oceanbreeze 13 se terugvoer

Dankie vir die positiewe terugvoer Andries, ons sien uit na julle toekomstige kuiers.

Oceanbreeze 13
Telicia A - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Telicia A
Gesin met klein kinders

Heerlike tydjie gehad.

Die plekkie is modern, netjies en baie naby aan die strand. Ons het dit geniet omdat dit so geleë was naby alles. Sal hierdie plekkie vir enige iemand aanbeveel. Baie dankie aan die webtuiste vir julle gasvryheid, asook die eienaars. Dit was tops.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oceanbreeze 13 se terugvoer

Dankie vir die positiewe terugvoer Telicia ek waardeer dit. Ek is bly om te hoor julle het julle kuier geniet.

Oceanbreeze 13
Gerhard L - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker met see-uitsig.

Woonstel skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oceanbreeze 13 se terugvoer

Dankie vir die positiewe terugvoer, Gerhard.

Oceanbreeze 13
Nastassja J - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nastassja J
Gesin met klein kinders

Dit was awesome!

Ek en my gesin kon nie vir 'n beter vakansie gevra het nie. Dit was skoon, netjies en elke oomblik was net lekker. Ons gaan definitief twee keer 'n jaar by julle kom vakansie hou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oceanbreeze 13 se terugvoer

Dankie vir die positiewe terugvoer, Nastassja. Ons sien uit na jul toekomstige kuiers.

Oceanbreeze 13
Tanya B - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya B
Gesin met klein kinders

Die eenheid was netjies uigelê, skoon en baie veilig. Ons kon nie vir ‘n beter plek vra nie, 10 uit 10. Baie dankie aan Oceanbreeze 13.

Die plek is so mooi ingerig. Ons gaan beslis weer daar kom boek. Die kinders het die groot grasperk en swembad vreeslik geniet. Dit was heerlik om elke oggend by die stoep te sit en die see en strand kon sien. Die eenheid was met als toegerus wat ons benodig - wasmasjien, mikrogolf, ys, DStv en nog vele meer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oceanbreeze 13 se terugvoer

Dankie vir die mooi terugvoer Tanya. Sien julle graag weer.

Oceanbreeze 13
Linda G - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was aangenaam verras met ons verblyf. Pragtig en netjies.

Sal dit definitief aanbeveel! Baie dankie aan almal by Ocean Breeze en ook aan LekkeSlaap. Ek sal beslis dit weer besoek en kan dit regtig aanbeveel vir almal!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oceanbreeze 13 se terugvoer

Dankie vir die positiewe terugvoer Linda. Ons ontvang julle graag weer.

Oceanbreeze 13
Kobus J - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Ons het baie lekker gekuier. Ons sal dit vir enigiemand aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oceanbreeze 13 se terugvoer

Dankie vir die positiewe terugvoer Kobus. Ons ontvang julle graag weer.

Oceanbreeze 13
Chantal H - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chantal H
Gesin met klein kinders

Die verblyf was baie aangenaam, bietjie klein, slegs geskik vir klein gesinne.

Ek het ons verblyf baie geniet, die warm water was net 'n probleem, verder was alles baie lekker!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Angela M - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Angela M
Gesin met tieners

It was a wonderful winter breakaway!

The location is ideal as there is access to a lovely, clean swimming beach, well kept complex in a safe environment. Unit 13 is a compact but well-equipped cabana decorated to a good standard and has amazing views. We will be back!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Wonderlike winterwegbreek.

Die ligging is ideaal met toegang tot 'n lieflike, skoon swemstrand, kompleks wat goed onderhou word and veilige omgewing. Eenheid 13 is klein, maar goed toegerus en mooi ingerig, met 'n ongelooflike uitsig. Ons kom weer!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oceanbreeze 13 se terugvoer

Thanks for the positive review Angela.

Oceanbreeze 13
Devrajh N - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Devrajh N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good value for money.

Very good location and easy access to the beautiful beach. I would definitely like to go back once the weather warms up.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oceanbreeze 13 se terugvoer

Thanks for the positive review Devrajh.

Oceanbreeze 13
Frik V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Frik V

Aangename verblyf, netjiese woonstel, goeie sekuriteit, word aanbeveel.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oceanbreeze 13 se terugvoer

Dankie vir die positiewe terugvoering, Frik.

Oceanbreeze 13
Chantel H - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel H
Gesin met klein kinders

Best family holiday resort I have ever been to.

We had a lovely holiday and the kids loved the freedom on the big lawn and safe pools. The unit was very clean and very convenient for a family with small kids. The washing machine in the unit was wonderful as we stayed there for 10 days. I would definitely go back for the next holiday. The beach is the best swimming beach I have been to personally. Shops are also in a close range so no need to drive far.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oceanbreeze 13 se terugvoer

Thank you for the positive review, Chantal. Looking forward to host you again.

Oceanbreeze 13
Rieks P - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rieks P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, rustig en ontspannend.

Baie dankie vir 'n wonderlike tyd by Oceanbreeze 13. Sal graag die plekkie wil koop as dit op die mark kom?

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oceanbreeze 13 se terugvoer

Dankie vir die kompliment Rieks, dit word waardeer.

Oceanbreeze 13
Thelma E - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Thelma E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie gerieflik en het dit geniet.

Net jammer dat daar nie 'n volledige pakket vir DStv is nie, anders was die woonstel baie skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antoinette C - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik, skoon en netjies.

Baie gerieflik, skoon netjies en goed geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danie F - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike plek wat baie skoon is en het alles wat jy nodig het. Ons sal definitief weer dit gebruik en aanbeveel

Die staf is baie hulpvaardig en vriendelik en die perseel word goed instand gehou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lin-marie E - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lin-marie E
Gesin met klein kinders

Luuksheid teen 'n bekostigbare prys.

Ons het so lekker by Oceanbreeze gebly. Alles was daar en ek is so verbaas dat hulle die spasie wat hulle het so goed benut. Die eenheid het alles wat jy nodig het en is boonop baie netjies. Dit is loopafstand van die see af en op winderige dae is daar 'n groot swembad wat gebruik kan word. Ek sal vir seker weer hier kom bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oceanbreeze 13 se terugvoer

Dankie vir die mooi terugvoer Lin-marie, dit word waardeer.

Oceanbreeze 13
Tokkie D - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tokkie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties gewees.

Ons het baie lekker gebly. Sal enige een aanbeveel om soontoe te gaan. Die seefront is 'n bonus. Plekkie baie skoon en netjies en baie goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oceanbreeze 13 se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie.

Tokkie

Oceanbreeze 13
Neville T - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Neville T
Gesin met klein kinders

Swak kommunikasie oor wat beskikbaar is.

Baie vriendelik ens. Net irriterend om af te pak en dan te hoor jy moet eie toiletpapier ens. bring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oceanbreeze 13 se terugvoer

Geagte Neville
Dankie vir jou resensie. Alhoewel ons moeite doen om die plekkie so goed moontlik toe te rus vir besoekers verskaf ons geen verbruikbare items nie, bloot omdat die goed wegraak.
Dries en Hester van den Berg.

Oceanbreeze 13
Elna L - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nuut oorgedoen en absoluut amazing!

Lekker om by 'n plek aan die Suidkus te kom en nêrens 'n krioelende gedierte te sien wegskarrel nie. Baie netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oceanbreeze 13 se terugvoer

Dankie vir die mooi resensie, Elna.

Oceanbreeze 13
Frans W - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frans W
Gesin met tieners

Baie rustig.

Baie lekker om in te bly. Bietjie aan die klein kant vir 4 mense maar andersins goed toegerus. Sal weer daar tuisbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oceanbreeze 13 se terugvoer

Dankie vir die resensie Frans, dit word waardeer.

Oceanbreeze 13
Eljana W - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Eljana W
Gesin met klein kinders

Ons was aangenaam verras met die geriewe.

Die aandag aan detail het die ervaring soveel nader aan die perfek afgeronde see-vakansie gebring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oceanbreeze 13 se terugvoer

Dankie vir die mooi rerugvoer Eljana.

Oceanbreeze 13
Nicoline M - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicoline M
Saam met vriende

Fantasies.

Die blyplekkie is goed ingerig, alles op hul plek en plek vir alles. Baie mooi uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oceanbreeze 13 se terugvoer

Baie dankie vir die mooi review Nicoline ons waardeer dit!

Oceanbreeze 13
Petrus O - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Petrus O
Gesin met klein kinders

Baie netjiese plek met uitstekende ligging.

Klein woonstel maar baie netjies en gerieflik. Groot tuin en maklike toegang tot die strand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oceanbreeze 13 se terugvoer

Petrus ek waardeer die gunstige terugvoer. Ek is bly dat julle dit geniet het.

Oceanbreeze 13
Monica D - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die perfekte huisie by die see!

Baie dankie aan Dries wat so gasvry was. Die plekkie is pragtig, alles was mooi skoon vanaf die breekware tot die kaste en beddegoed. Oceanbreeze 13 sal beslis my eerste keuse wees vir 'n suidkus-vakansie. Dis baie sentraal en naby aan winkels.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oceanbreeze 13 se terugvoer

Dankie vir die resensie Marie ek waardeer dit.

Oceanbreeze 13
At S - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
At S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld, netjies, lekker gebly, sal weer gebruik.

Plek is baie netjies en het alles wat jy nodig het. Word aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oceanbreeze 13 se terugvoer

At, baie dankie vir die terugvoering. Dit word waardeer.

Oceanbreeze 13
Soretha W - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Soretha W
Gesin met tieners

Dit was als die geld werd.

Ek sal Oceanbreeze 13 aanbeveel vir enige iemand met 'n klein gesin of klein kindertjies. Dit was baie netjies en die meubels was van goeie gehalte. Om daar te slaap was soos om in jou eie bed te slaap so skoon is die lakens. Die hele woonstel was netjies en baie skoon. Braaigeriewe was voor jou deur en die see was stapafstand met 'n heerlike swemstrand. Ek sal enige tyd weer daar gaan bly. En baie dankie vir Dries wat seker maak dat jy als het wat nodig is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oceanbreeze 13 se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer, Soretha. Dit word opreg waardeer.

Oceanbreeze 13
Riche J - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Riche J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongemalik warm met 'n waaier wat skaars werk!

Die dakwaaier in die sitkamer werk skaars en daar is 'n losstaande waaier wat soveel lawaai maak, maar nie genoeg wind blaas nie. Dit was uiters ongemaklik in die woonstel as gevolg van die hitte. Die sleutel om na die strand te gaan was nie daar nie en die opsiener was die hele week af. Gelukkig het Ernest, die sekuriteitswag sy sleutel vir ons geleen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oceanbreeze 13 se terugvoer

As eienaars probeer ons om gaste se verblyf so gemaklik en sorgvry moontlik te maak. Dit is egter 'n feit dat dit nie moontlik is om altyd almal gelukkig te hou nie. Die terugvoer wat ons op 'n deurlopende basis ontvang dui egter daarop dat die oorgrote meerderheid gaste hulle verblyf geniet en positiewe terugvoer gee.

Oceanbreeze 13
Janice V - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janice V
Gesin met tieners

Uitstekende ervaring en see-uitsig.

Die see-uitsig was wonderlik. Die vriendelikheid van werkers, sekuriteit, skoonmaakdienste was van topgehalte. Ons gesin sal enige tyd weer by julle (Oceanbreeze 13) gaan vakansie hou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oceanbreeze 13 se terugvoer

Pieter, die mooi resensie word opreg waardeer. Dries en Hester van den Berg.

Oceanbreeze 13
Jacci G - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacci G
Gesin met tieners

Wonderful location.

Neat and tidy establishment, best location for a holiday.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oceanbreeze 13 se terugvoer

Dankie vir die mooi resensie Jacci, dit word opreg waardeer!

Oceanbreeze 13
Attie B - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Attie B
Gesin met klein kinders

Dit was 'n besonderse ervaring.

Met ons aankoms by jul plekkie by die see was ons aangenaam verras, klein, maar groot genoeg vir ‘n gemiddelde familie van vier. Ons het onmiddellik tuis gevoel veral met die wonderlike see-uitsig asook die kort stapafstand na ‘n besonderse strand. Ons sal almal wat ons ken aanbeveel na die rustige plekkie langs die see. Net om te meld die gasvryheid van Sindy met ons aankoms was uitsonderlik. Die gesindheid en hulp van die skoonmaker, Priscilla, was van hoogstaande gehalte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan H - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan H
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly.

Waarde vir geld en baie lekker gebly. Sal definitief weer so maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oceanbreeze 13 se terugvoer

Dankie vir die mooi resensie Riaan.

Oceanbreeze 13
Nicolene D - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene D
Gesin met tieners

Modern en baie gerieflik.

Die woonstel het baie gerieflike benodigdhede. Baie rustig en voel of die see sommer in die woonstel ook is ...

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oceanbreeze 13 se terugvoer

Nicolene. Dankie vir die mooi review dit word waardeer. Dries en Hester van den Berg

Oceanbreeze 13
Alec H - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Alec H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Would go back again.

We enjoyed our week's stay very much, all the staff (office and cleaning) were really friendly and helpful. Very peaceful and quiet, no noise. The pool area is really beautiful and relaxing. Would recommend the establishment! Well done.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tania V - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania V
Gesin met tieners

Onbeskryflik lekker!

Oceanbreeze 13 is rerig 'n stukkie paradys. Dis op Winklespruit se strand - ons kon vroegoggend langs die strand stap terwyl die kinders veilig slaap. Die blyplek is skoon en netjies en daar is alles wat ons nodig het - net ons kos en klere ingepak. Die braaigeriewe is netjies en ons kon elke aand braai. Die kinders het baljaar in die swembad. Daar was vir ons almal iets om te doen, strand toe of swem in die swembad of op die stoep sit en die asemrowende see-uitsig geniet. Ek kan niks negatiefs sê nie, dis was BAIE lekker. Ek beplan klaar aan my volgende vakansie daar en kan Oceanbreeze aanbeveel vir enige iemand enige tyd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Loraine V - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loraine V
Gesin met klein kinders

Was heerlik!

Woonstel was bietjie klein, maar het dit baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R800
R800 R680
per nag (plek vir 4)
Vanaf R800
R800 R680
per nag (plek vir 4)
Vanaf R800
R800 R680
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ellcock-straat 47, Winklespruit, Kingsburgh, 4145, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNmNGI0MzFjLTAwNmYtNGU1NC1hNmQwLWI0M2VlZWVjMDE0ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R800 nouVanaf R680 per nag (plek vir 4) 86 5 1 5 47 Ellcock Street Winklespruit 4145 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.093053 30.860952
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem