Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

OceanDune Sibaya

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R550 administrasiefooi per bespreking.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Winteraanbod

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3. Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 31 Aug 2024.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Linne word voorsien en slegs vervang vir verblyf van langer as 5 dae.
Badhanddoeke word voorsien en elke vierde dag vervang.
Ekstra linne en handdoeke kan teen ’n ekstra fooi gereël word.
Gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Landgoed se huisreëls:
Deur die eenheid te bespreek aanvaar gaste die bepalings en voorwaardes, sowel as die huisreëls van die oord wat besoek word.
Rook word nie in die eenheid toegelaat nie.

Alle besprekings vir Desember en Januarie moet 1 maand voor aankoms betaal word.
Geen betalings kan by die oord gemaak word nie en moet voor aankoms betaal word.

Gaste word nie toegelaat om die eenheid uit te verhuut nie. Die sleutels word slegs uitgeteken aan die van wat met die agent bevestig is.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 5%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Tydelik onbeskikbaar
Tydelik onbeskikbaar
Tydelik onbeskikbaar
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heleza Boulevard 2, Ocean Dunes 215, Sibaya, 4320, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe219fd3cfb733b4ce635713b4cd2bdd403b6d02f4527ce83aca5b2bbf079d2c21a236e10c9c7d411d3371807969abdf2c2f2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80
Tydelik onbeskikbaar
2 Heleza Boulevard Ocean Dunes 215 4320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.683049076145 31.106814244499
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem