+18

5 gaste

1 slaapkamer

3 beddens

1 badkamer

50% AF!
Op die Nippertjie-aanbod
Kry 50% af op alle besprekings wat 7 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vir verblyf vanaf 29 Jan 2026 tot 28 Feb 2026.
  • Slaapplek vir 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 37 Oceanic Grove, Park Rynie, 4182, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

Oceanic is 'n tuinkothuis in die kusdorpie Park Rynie aan die Suidkus. Die tuinkothuis is nie geskik vir 5 volwassenes nie, maar eerder vir 'n gesin met kinders.

Die kothuis het 'n hoofslaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en aparte toilet. Die oopplan-leefarea en kombuis het 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, stoof, oond, breekware en eetgerei.

In die sitkamer is daar 'n dubbelslaapbank, 'n stapelbed, 'n 55"-slim-TV met OVHD, Netfix en DStv deur die internet en daar is gratis WiFi. Daar is ook sitplek buite op die stoep met 'n see-uitsig en braaigeriewe.

Onderdakparkeerplek word voorsien en gaste kan van die gemeenskaplike swembad gebruik maak.

Daar is ook sonkragligte in die woonstel. Vleis en biltong is by die bakkery te koop.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Leefarea

3

1 x Dubbelslaapbank

1 x Kinderbank vir 1

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 50 resensies

Uitstekend

Netheid
4.2
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Angelique V
Gesin met tieners
5.0
Netjies, skoon en gerieflik naby alles. Privaat en gerieflik naby alles. Die gasheer en gasvrou was vriendelik en baie behulpsaam. Die swemstrand is h...
Sien meer
Des 2025
Emma G
Saam met lewensmaat
5.0
Great value for money. Extremely friendly hosts. Spacious house with ocean views. Great value for money.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Colin M
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent. Amazing place to stay. Close to beaches and shops. Hospitality of hosts excellent. Value for money. Everything you need in t...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Diana V
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastic. We were treated as family; it's a home away from home. We will be going there again. Thank you for everything. I highly reco...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Leon P
4.8
Brilliant. Enough space and laundry in the unit. Everything needed is there. No negatives.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

William Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 50

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 37 Oceanic Grove, Park Rynie, 4182, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Oceanic het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 520
50 % AF
R 1 520 R 760
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 520
50 % AF
R 1 520 R 760
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 520
50 % AF
R 1 520 R 760
per nag (plek vir 4)
Bespreek

37 Oceanic Grove, Park Rynie, 4182, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd4a1b315dbc2d8be7af748e77c71fe9dbb7b5fb9439e8c8e49763c2a080e809403aa0b70b52342e0849ab1ecb6c11f89ab9d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 520 nouVanaf R760 per nag, vir 4 mense 50 5 1 5 37 Oceanic Grove Park Rynie 4182 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -30.322996896076 30.738977541178

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang