Oceans 2 @ 19
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Bly 5 nagte en betaal slegs vir 4. Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Rook/damp is nie in die eenheid toegelaat nie. Indien die eenheid na tabak ruik, sal 'n boete uitgereik word.
Elektrisiteit sal voorsien word; indien gaste egter meer as die redelike hoeveelheid gebruik, is dit hul verantwoordelikheid om meer te koop. Elektrisiteit kan by die Voorbaai Shell-vulstasie aangekoop word.
DStv is beskikbaar; vir Explora kan gaste egter hul eie dekodeerder en slimkaart saambring. Kabels is vir DSTV Explora aangebring.
Gaste moet hul eie bad-/swemhanddoeke saambring.
Die rekening moet voor aankoms vereffen word, en bewys van betaling kan aangevra word.
Jammer, ons kan nie matrieks- of studentegroepe akkommodeer nie.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
'n Skoonmaakdiens kan op versoek gereël word; die gaste moet egter self oor die prys en dienstye onderhandel.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach Boulevard, Diaz beach, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang