Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oceans 2 @ 19

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Rook is verbode. Indien die eenheid na rook ruik, sal 'n boete betaalbaar wees.
'n Linnedeposito is ook voor aankoms betaalbaar en is nie terugbetaalbaar nie.
Koopkrag: Elektrisiteit word voorsien, maar as gaste meer as 'n redelike hoeveelheid gebruik is dit hul eie verantwoordelikheid om nog te koop. Elektrisiteit kan by Voorbaai Shell gekoop word.
DStv is beskikbaar, maar vir Explora moet gaste hul eie dekodeerders en slimkaarte saambring. Die kabels is vir DStv Explora.
Gaste moet asseblief hul eie bad-/swemhanddoeke saambring.
Die volle gekwoteerde bedrag is betaalbaar voor aankoms en bewys van betaling kan versoek word.
Matriek- en studentegroepe word ongelukkig nie toegelaat nie. 'n Skoonmaakdiens kan gereël word op versoek, en huurders moet self oor die prys en die geskikte tyd onderhandel.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Boulevard, Diaz-strand, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMwNjMwN2E4LWNmMmQtNDFhOS05ODdlLWEyOWI2ZjEzZmVhMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 6) 16 5 1 5 Beach Boulevard Diaz beach 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -34.157962902409 22.10929956945
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem