8 gaste
4 slaapkamers
4 beds
3 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Facebook
- 67 Seaway Drive, Kini Bay, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Oceans End bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n lieflike strandhuis in Kini Bay Village, ideaal vir groot gesinne of groepe. Gaste kan pragtige see-uitsigte vanaf die huis en swembad geniet. Die eienaars woon op die perseel in 'n selfsorgwoonstel met sy eie ingang vanaf die straat.
Die huis bestaan uit 4 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die ander 3 slaapkamers het elk 'n dubbelbed. Hierdie 3 slaapkamers deel 2 badkamers, een met 'n stort en die ander met 'n bad.
Die huis beskik ook oor 'n oopplan-kombuis en -leefarea, en 'n aparte sitkamer. Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, oond en stoof, en 'n mikrogolfoond. Die sitkamer het 'n TV, en die huis is toegerus met gratis WiFi.
Gaste kan die swembad geniet, ideaal vir daardie warm somersdae, sowel as die braai-area in die tuin. Die tuin lei direk na die strand. Kini Bay Village is 25 km vanaf Gqeberha (Port Elizabeth) geleë.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Andrew Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 67 Seaway Drive, Kini Bay, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
- Gaste dink Oceans End het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
67 Seaway Drive, Kini Bay, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang