6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
3 badkamers
- 6 gaste
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - 124 Hill Top Street, Scarborough, Cape Town, 7975, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Ocean's Horizon Beach House is 'n kontemporêre selfsorghuis in Scarborough. Die huis is teen die bergwand geleë en kyk uit oor die ekodorpie Scarborough. Die rustige kusdorpie Scarborough is weg van groot behuisingsontwikkelings geleë en is besonder veilig.
Die huis het slaapplek vir tot 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 en suite-slaapkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n spa-bad, stort en toilet. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Hierdie en suite-badkamers het 'n bad en 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien.
Die leefarea beskik oor 'n oopplan-kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, oonde, 'n broodrooster, 'n ketel, 'n yskas-vrieskas, en eetgerei en breekware. Vir ekstra gerief is 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër ook beskikbaar.
Ander geriewe sluit 'n TV, WiFi, leefarea, braai-area, swembad en veilige motorhuisparkeerplek in. Deur die stapeldeure word gaste ontmoet met 'n balkon wat die wonderlikste uitsigte bied.
Om gemoedsrus te verseker, is Ocean's Horizon toegerus met 'n maklik-om-te-bedryf-gevorderde sekuriteitstelsel. Boonop waarborg 'n sonkragstelsel te alle tye 'n konstante toevoer van elektrisiteit, wat 'n groot pluspunt in Suid-Afrika is.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Torsten Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 124 Hill Top Street, Scarborough, Cape Town, 7975, Wes-Kaap
- Gaste dink Ocean's Horizon Beach House het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
124 Hill Top Street, Scarborough, Cape Town, 7975, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang