+61
Selfsorg in Scarborough

Ocean's Horizon Seaview Villa

6 gaste

3 slaapkamers

4 beds

3 badkamers

14% AF!
Spesiale Aanbod
Bly 7 nagte en betaal slegs vir 6. Geldig vir verblyf vanaf 2 Mei 2026 tot 30 Sep 2026.
  • 6 gaste
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 124 Hill Top Street, Scarborough, Cape Town, 7975, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Ocean's Horizon Seaview Villa is 'n kontemporêre selfsorghuis in Scarborough. Die huis is op die berghelling geleë met uitsig oor die eko-dorpie Scarborough. Die rustige kusdorp Scarborough is weg van groot behuisingsontwikkelings geleë en is besonder veilig.

Die huis bied slaapplek vir tot 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers en 3 en suite-slaapkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n spa-bad, stort en toilet. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Hierdie en suite-badkamers is toegerus met 'n bad en 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien.

Die leefarea beskik oor 'n oopplan-kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, oonde, 'n broodrooster, 'n ketel, 'n yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Vir ekstra gerief is 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër ook beskikbaar.

Ander geriewe sluit in 'n TV, WiFi, leefarea, braai-area, swembad, borrelbad en veilige parkeerplek in die motorhuis. Deur die stapeldeure word gaste begroet met 'n balkon wat die mees ongelooflike uitsigte bied.

Vir gemoedsrus is Ocean's Horizon toegerus met 'n maklik-om-te-bedryf moderne sekuriteitstelsel. Daarbenewens waarborg 'n sonkragstelsel te alle tye 'n konstante toevoer van elektrisiteit, wat 'n groot pluspunt in Suid-Afrika is.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Warmbad
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Torsten Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 124 Hill Top Street, Scarborough, Cape Town, 7975, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ocean's Horizon Seaview Villa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R6 490
14 % AF
R 6 490 R 5 563
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R6 490
14 % AF
R 6 490 R 5 563
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R6 490
14 % AF
R 6 490 R 5 563
per nag (plek vir 6)
Bespreek

124 Hill Top Street, Scarborough, Cape Town, 7975, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 6 gaste
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9cfd29456b8f17f655fe5d1b31b6de20683f800e8353578c5d53dd1a8a996e056c5fe68ce1b88ecafb4071d6aee175ca7532?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R6 490 nouVanaf R5 563 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 124 Hill Top Street Scarborough 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -34.194237251565 18.376053642328
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang