Oceans Rise Budget Friendly
8 gaste
3 slaapkamers
5 beddens
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - 113 2nd Avenue, Pumula, 4235, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Oceans Rise Budget Friendly is 'n lieflike selfsorg-vakansiehuis in Pumula. Dit is 'n goeie keuse vir vriende en familie wat op soek is na 'n rustige tuisbasis tydens hul besoek aan hierdie kusdorp.
Hierdie huis bied slaapplek vir tot 8 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 'n enkelbed, terwyl die derde slaapkamer 'n stapelbed en 'n enkelbed het. Die gedeelde badkamer is toegerus met 'n bad en stort. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die eet- en ontspanningsareas het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en vir gaste se vermaak is daar 'n TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Gaste kan 'n onderdak-patio met braaigeriewe en 'n plonspoel geniet. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Hierdie eiendom is naby plaaslike geriewe soos winkels en restaurante, met Pumula-strand ongeveer 2 km weg.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Stapelbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 113 2nd Avenue, Pumula, 4235, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
113 2nd Avenue, Pumula, 4235, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang