Oceanview 1 Flat
6 gaste
2 slaapkamers
3 beds
1 badkamer
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Corner of De Reyger Street and St Francis Street, Jeffrey's Bay, 6330, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Oceanview 1 Flat is in Jeffreysbaai geleë en bied gehalte-akkommodasie vir 'n gesin of groep vriende. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, die strand, aktiwiteite en besienswaardighede.
Die woonstel bestaan uit 2 slaapkamers en bied slaapplek vir tot 6 gaste. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n stapelbed. Die sitkamer bevat 'n dubbelslaapbank wat gemaklik 2 kinders kan akkommodeer. Die badkamer is toegerus met 'n stort oor 'n bad, 'n toilet en 'n wasbak. Alle beddegoed word voorsien, maar gaste moet hul eie bad- en strandhanddoeke saambring.
Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Dit beskik ook oor 'n wasmasjien, ideaal vir langer verblyf.
Die sitkamer het gemaklike rusbanke sowel as 'n TV met DStv-verbinding. Gaste kan hul eie DStv-dekodeerder, slimkaart en kabels saambring. Daar is ook 'n OVHD-dekodeerder met 18 gratis kanale vir gaste wat nie 'n DStv-dekodeerder het nie.
Buite is 'n oop patio-area met 'n ingeboude braai, en gaste het veilige parkering op die perseel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.2/5
Deon Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 39
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Corner of De Reyger Street and St Francis Street, Jeffrey's Bay, 6330, Oos-Kaap
- Gaste dink Oceanview 1 Flat het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Corner of De Reyger Street and St Francis Street, Jeffrey's Bay, 6330, Oos-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang