Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oceanview 1 Flat

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van De Reyger- en St Francis-straat, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Oceanview 1 Flat is in Jeffreysbaai geleë en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of 'n groep vriende. Dis naby verskeie winkels, restaurante, die strand, aktiwiteite en besienswaardighede geleë.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n stapelbed. Die sitarea het 'n dubbelslaapbank met slaapplek vir 2 gaste. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak. Alle linne word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie bad- en swemhanddoeke saambring.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Dit het ook 'n wasmasjien vir gaste wat langer bly.

Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met 'n DStv-koppelpunt. Gaste kan hul eie DStv-dekodeerder, -slimkaart en -kabels saambring. Daar is ook 'n OVHD-dekodeerder met 18 gratis kanale vir diegene wat nie 'n DStv-dekodeerder het nie.

Buite is daar 'n oop stoep met 'n ingeboude braai en gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.

Slaapplek

’n Bespreking by Oceanview 1 Flat sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xStapelbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

3.7 uit 5van 6 resensies vir Oceanview 1 Flat
Netheid
3.5/5
Diens
3.7/5
Ligging
3.7/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
3.7/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.1/5

Deon Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 43

Jaar gelys 14

Ligging

  • Hoek van De Reyger- en St Francis-straat, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink Oceanview 1 Flat het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van De Reyger- en St Francis-straat, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe63b287f8bcdd2e6624297289c56de3bf2c4c8b953ee166c4a7c501c904c0445088f603f1b9effd5666f2f037e87dcd30120?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 6) 6 5 1 4 Corner of De Reyger Street and St Francis Street Jeffrey's Bay 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.04877396769 24.920349740824
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem