Oewerzicht Farm Campsite
168 gaste
0 slaapkamers
0 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 168 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Oewerzicht Farm Cottages, Krige Road, Greyton, 7233, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Oewerzicht Plaas Kampterrein is geleë in Greyton, 'n klein dorpie in die Overberg-gebied van die Wes-Kaap. Dit is die ideale bestemming vir gaste wat 'n rustige en skilderagtige buitelugwegbreek soek.
Die kampterrein bied 28 skaduryke staanplekke, elk met toegang tot kragpunte, langs die rivieroewer. Moderne ablusiegeriewe en braaigeriewe is beskikbaar; kampeerders moet egter hul eie braairoosters saambring.
Gaste kan veilig swem en buise in die rivier geniet en is welkom om hul eie kano's en visvangtoerusting saam te bring. 'n Onlangse toevoeging tot die kampterrein sluit 2 draagbare houtvuur-warmbaddens in, beskikbaar vir gebruik teen 'n bykomende koste.
Vir avontuurliefhebbers bied die eiendom ook 'n uitdagende 20 km-bergfietsroete en verskeie staproetes om te verken.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Antoinette Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 185
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Oewerzicht Farm Cottages, Krige Road, Greyton, 7233, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Oewerzicht Farm Cottages, Krige Road, Greyton, 7233, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 168 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang