OGL Guesthouse
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9 Boonzaier Street SE 2, Vanderbijlpark, Johannesburg, 1911, Gauteng
-
POA
Beskrywing
OGL Guesthouse is in Vanderbijlpark, Gauteng en bied gehalteverblyf wat ideaal vir sakereisigers is of gaste wat op soek is na oornagverblyf.
Die gastehuis bied 8 pragtige kamers met 'n TV, DStv en gratis WiFi. Elke kamer het 'n privaat en suite-badkamer, tee- en koffiemaakgeriewe, waaiers, 'n lessenaar, yskas-vrieskas en mikrogolf.
Daar is 'n pragtige grasperk en braai-area, asook 'n swembad.
Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 9 Boonzaier Street SE 2, Vanderbijlpark, Johannesburg, 1911, Gauteng
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9 Boonzaier Street SE 2, Vanderbijlpark, Johannesburg, 1911, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang