+32
Selfsorg in Highlands Meander

O'Grady Farm - Grannies and Oumas Cottages

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Isabel B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Peaceful. Peaceful and quiet stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Merike J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

Pragtige, ruim, skoon plaashuis. Pragtige, ruim plaashuis in die mooiste omgewing. Lekker stapplek, baie damme en groot tuin vir die kinders om in te speel. Ons sal vir seker weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Beverley K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Magnificent. Beautiful, peaceful, safe, truly magnificent. We had a wonderful stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Riette
O'Grady Farm - Grannies and Oumas Cottages
Hi Beverley, Thank you for the positive feedback. We are glad you had a good time and hope to see you back at the farm in the near future. Kind regards, Alan & Riëtte

Neil H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2026

Rustige plaas bly. Lekker gebly. Rustig en goeie geriewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Omar V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2026

Baie rustig, lekker kaggel en braaiplekke. Warm komberse werk soos 'n bom. Bitter lekker! Kamers is baie netjies, kombuis het alles wat jy nodig het en nog meer. Wind het gewaai dat dit bars, so ons kon nie gaan visvang nie, maar het lekker voor die kaggel gesit.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Marianne H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2025

Rustig en stil. Ons het heerlik gekuier. Granny's kothuis was gemaklik en baie skoon; die tweede kamer is baie klein. Die Tonteldoos grondpad was baie sleg weens die onlangse reën; die plaaspad was nog slegter! As jy wil wegkom van die stad se lawaai en gejaag en net rustig wil wees en ontspan, is hierdie die ideale plek vir jou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Riette
O'Grady Farm - Grannies and Oumas Cottages
Hi Marianne, Baie dankie vir die terugvoer en die moeite wat julle gemaak het om ons te skakel met goeie raad vir verbeteringe. Hoop ons sien julle weer op die plaas. Groete Alan & Riëtte

Michela F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Awesome, peaceful, relaxing. What a lovely place! We had such a lovely time, the fishing was tough but stick it out, and you figure them out.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jolandi V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Lekker! Dit was die perfekte lang naweek. Ons het dit ongelooflik baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Scott Q
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Wonderful, relaxing and quiet getaway. We had a very relaxing stay on the farm. We were able to walk for ages around the farm. There is a lot of bird life at the cottage.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madeleine V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Heerlike herlaai van batterye! Ons het heerlik gebly in Grannies Cottage! Die vuurherd was al Vrydagaand aangesteek, want dit was heel koel in die omgewing. Die plaas is stil en sonder TV of WiFi, en mens kan jou batterye rustig herlaai. Dis lekker om die beeste te sien en net plaaslewe te ervaar. En my konstante hoes was sommer baie beter van die skoon lug! Dit was nogal 'n belewenis om by die padkafee, en die besige Hungry Otter in Tonteldoos te besoek, slegs 3km van Grannies Cottage af. Die pad is ongelukkig regtig erg vir stadsmotors, maar ons voertuig is hoog en kon die dongas hanteer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Riette Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 30

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

O'Grady Farm, Houtenbek 97JT, 6.6 km from Tonteldoos, Tonteldoos, 1111, Mpumalanga

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7af242661b441e1263468014b23e6769b92df3d16a1dc94a6a3cfef4bb623563da594d3d416e04055f7c49c48889cd3ef973?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 O'Grady Farm Houtenbek 97JT, 6.6 km from Tonteldoos 1111 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.341368482212 30.021489253967
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang