Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

O'Grady Farm - Grannies and Oumas Cottages

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Riette Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 14

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 9 resensies vir O'Grady Farm - Grannies and Oumas Cottages
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.6/5
Lizelle W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig, mooi en lekker om afteskakel.

Ons het baie lekker gebly, ons het ook ons 2 x Scottish Terriers saam gevat. Hulle het dit ook baie geniet - maar ek verkies dat die cottages net 'n heining gehad het sodat ons honde apart kon wees van die ander gaste se honde. Die is baie naby die hoofhuis. Maar die plek is pragtig, my man het die visvang baie geniet. As jy hou van 'n paar dae sonder "screen time" is hierdie plek perfek. Baie dankie vir die lekker bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ricardo G - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ricardo G
Gesin met klein kinders

A place to breathe.

O'Grady's farm is a beautiful place with a wonderful little history. We went with our 2 x 3-year-olds and 1-year-old baby, and the space and freedom were next level. Sometimes you go away and end up being more tired because of travelling, sightseeing, and being on the move - the O'Grady's farm is not that. It is a break in its truest sense. Thanks, Alan and Riette for your hospitality and being welcoming.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

O'Grady Farm - Grannies and Oumas Cottages se terugvoer

Hi Ricardo, thank you for a lovely review. We hope to see you on the O'Grady farm for many years to come. Alan & Riette

O'Grady Farm - Grannies and Oumas Cottages
Hendrik K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus en vrede.

Baie rustig en stil. Geen lig- of geraasbesoedeling. Lekker om plaas of area te beken. Baie swak selfoonsein, maak dit nog beter.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dean H - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Dean H
Gesin met klein kinders

Was pleasant.

Was nice to have zero mobile reception for a change. will go in 4x4 or higher clearance vehicle next time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Skoon, afgesonder, alles beskikbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kian E - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kian E
Gesin met tieners

A great old farm house - out in the wide open country with great walks, fishing, cycling,

A great place. We did have a slight plumbing issue, but that is being sorted out after our feedback. A great house for 2 families of 4.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Emsie P - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emsie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, goed vir die siel.

Cottage is baie smaakvol ingerig met alles wat jy benodig. Ideaal vir asemskep, gemaklike plaaspaaie om te stap of bergfiets te ry en mooi landskap. Reinette, die gasvrou, kommunikeer goed en maak seker dat jy alles het wat jy nodig het. Vir 'n vaste fooi was daar genoeg vuurmaakhout en die kaggel het gesorg vir lekker warm en gesellige aande. Weberbraai was ook 'n wenner en ons kon 'n roast maak vir Vadersdag. Alhoewel die damme nie naby is nie, was die hengel goed en vir die eerste maal in jare kon my man weer heerlik forel vang. Die Tonteldoospad na die plaas is baie sleg so maak seker jy het alle benodighede vir die tyd wat jy daar bly en moenie beplan vir 'n vinnige dorp toe en terug nie. As jy beplan om baie tyd in die dorp te spandeer, soek liewer 'n plek in die dorp. Maar, indien jy wil wegkom van die stad se besigheid en lawaai is O'Gradys vyfster.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques M
Gesin met klein kinders

Die is my nuwe gunsteling plek. Ek is terug binnekort.

Ek glo nie jy kry ’n beter plek om te ontspan in die natuur soos dié nie. Die rustigheid en plaaslewe is iets wat ek nog nie beleef het nie.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marie H - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die rustigheid is onvergeetlik!

Die plek self is 100%, maar die pad daarheen is werklik rof. So as jy 'n 4x4-voertuig het, is dit 'n nie 'n probleem nie. Dit is werklik afgesonder, werklik rustig en stil. Ongelooflik mooi. Die hoëveld op sy beste. Na 3 nagte het dit vir my gevoel asof ek vir 3 weke weg was. Die blyplek is goed ingerig, baie skoon en netjies met alles wat nodig is. Ideaal as jy uitgestres is en net jouself weer wil vind. Geen TV, geen radio en sein net so nou en dan op sekere plekke! Maar absoluut die moeite werd.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: O'Grady Plaas, Houtenbek 97JT, 6,6 km vanaf Tonteldoos, Tonteldoos, 1111, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7af242661b441e1263468014b23e6769b92df3d16a1dc94a6a3cfef4bb623563da594d3d416e04055f7c49c48889cd3ef973?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 O'Grady Farm Houtenbek 97JT, 6.6 km from Tonteldoos 1111 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.341368482212 30.021489253967
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem