+32
Selfsorg in Highlands Meander

O'Grady Farm - Grannies and Oumas Cottages

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • O'Grady Farm, Houtenbek 97JT, 6.6 km from Tonteldoos, Tonteldoos, 1111, Mpumalanga Sien kaart

Beskrywing

O'Grady Farm - Grannies and Oumas Cottages is 'n privaat plaas, 15 km noord van Dullstroom in Mpumalanga. Gerieflik verblyf is beskikbaar in 2 kothuise, ideaal vir kunsvlieghengelaars of diegene wat op soek is na rus en vrede.

Die Grannies Kothuis is 'n klein kothuis met 2 en suite-slaapkamers, 'n kombuisie en 'n sitarea met 'n kaggel. Oumas Kothuis is 'n vierslaapkamer-kothuis met 2 badkamers. Eke kothuis is toegerus vir selfsorg en het 'n yskas, oond en stoof en 'n mikrogolf.

Die plaas is ideaal vir voetslaan, voëlkyk en bergfietsry en gaste kan daarna 'n drankie rondom die vuur geniet. Daar is maklike en moeilike voetslaanroetes. Die roetes is nie goed gemerk nie, maar gaste kan maklik die bees-paaie of karspore volg en die beeshekke gebruik om van een veld na die ander te beweeg. Die plaashekke moet toegemaak word en honde moet op 'n leiband wees indien daar beeste naby is. Daar is 200 spesies veldblomme, wat orgideë, pelargoniums en bloublokkies insluit.

Dullstroom is 'n paradys vir voëlkykers en huisves meer as 300 spesies, waaronder 3 spesies van die bedreigde Suid-Afrikaanse kraanvoël. Voëllyste is in die kothuise beskikbaar. Dullstroom is bekend vir hoogte-opleiding en bied 'n paar uitdagende ritte op die perseel en in die nabye omgewing.

Die plaas dateer uit 1879. 'n Katolieke kerk is in 1952 deur die gesin gebou en dienste word nog elke eerste Saterdag van die maand gehou.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Isabel B
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful. Peaceful and quiet stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2026
Merike J
Gesin met klein kinders
5.0
Pragtige, ruim, skoon plaashuis. Pragtige, ruim plaashuis in die mooiste omgewing. Lekker stapplek, baie damme en groot tuin vir die kinders om in te ...
Sien meer
Apr 2026
Beverley K
Saam met lewensmaat
5.0
Magnificent. Beautiful, peaceful, safe, truly magnificent. We had a wonderful stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Neil H
Gesin met klein kinders
4.8
Rustige plaas bly. Lekker gebly. Rustig en goeie geriewe.
Apr 2026
Marianne H
Saam met lewensmaat
4.6
Rustig en stil. Ons het heerlik gekuier. Granny's kothuis was gemaklik en baie skoon; die tweede kamer is baie klein. Die Tonteldoos grondpad was baie...
Sien meer
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Riette Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 29

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • O'Grady Farm, Houtenbek 97JT, 6.6 km from Tonteldoos, Tonteldoos, 1111, Mpumalanga
  • Gaste dink O'Grady Farm - Grannies and Oumas Cottages het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

O'Grady Farm, Houtenbek 97JT, 6.6 km from Tonteldoos, Tonteldoos, 1111, Mpumalanga

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7af242661b441e1263468014b23e6769b92df3d16a1dc94a6a3cfef4bb623563da594d3d416e04055f7c49c48889cd3ef973?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 O'Grady Farm Houtenbek 97JT, 6.6 km from Tonteldoos 1111 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.341368482212 30.021489253967
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang