Pick your preferred language

English

Afrikaans

+32
Selfsorg in Uvongo

Ogwini Onbeperk Nr2

6 gaste

3 slaapkamers

4 beds

2 badkamers

  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 1 Uvongo Beach Road, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

Ogwini Onbeperk Nr2 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n woonstel in Uvongo, KwaZulu-Natal. Dit is ideaal vir 'n gesinswegbreek. Hierdie eenheid het 'n omsetter wat ononderbroke beligting tydens beurtkrag voorsien.

Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n wasbak, toilet en 'n bad. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die aparte badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die oopplankombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, lugbraaier, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus en het 'n toonbank met sitplek vir 6. Daar is ook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër.

Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n TV en gratis WiFi. Dit lei na 'n groot balkon met 'n etenstafel en 'n see-uitsig.

Gaste het toegang tot die kompleks se swembad en een veilige parkeerplek vir 'n voertuig sowel as 'n sleepwa is op die perseel beskikbaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Tania Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 1 Uvongo Beach Road, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Ogwini Onbeperk Nr2 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 6)
Bespreek

1 Uvongo Beach Road, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA249ad3ed461565321f24478f90fd5a0478cd9e41b476bc4c530f783e3ea06e373fde5ad695bf433173667a2374921d3e7456?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 1 Uvongo Beach Road Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.834004566388 30.395901447082

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang