+29
B&B in Panorama

Oh So You Guest House

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Rudi B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Absoluut fantasties! Die ontbyt is aan te beveel! Absoluut wonderlik! Sal dit met vrymoedigheid aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariolize V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2026

Dit was 'n baie goeie ervaring en die kamers voel nie koud en onpersoonlik. Die gasvrou was baie vriendelik, aangenaam en hulpvaardig, en die kamer was baie netjies en skoon. Die tuin en swembad is pragtig en word baie netjies onderhou. Die ontbyt was baie lekker en keurig voorgesit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Puik. Vriendelik ontvang ten spyte daarvan dat ons baie laat was. Baie netjies en alles in goeie werkende orde.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tefo T
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2026

It was marvelous. Staying at that guesthouse shows me that there is a good guesthouse out there that we didn't know about.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marina F
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2026

Vriendelike ontvangs, skoon en baie netjies. Uitstekende diens en het tuis gevoel. Baie sentraal geleë, skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Estee V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2026

The bed was a bit uncomfortable. It was just short. We didn't really spend time in the room; we just slept over and left in the mornings.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Ursula S
Kort verblyf Gesin met tieners
3.6
Mrt 2026

Skoon. Dit was lekker. Die deur het net oopgestaan wat toegang tot die gastehuis verleen. Die krag was ook af en daar was nie 'n kragopwekker nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Harry S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Lekker oorslaap. Baie vriendelike ontvangs en goeie diens, baie netjiese en skoon plekkie. Kosaflewerings word gedoen as jy van restaurante bestel, wat great is. WiFi is goed en DStv het genoeg om na te kyk. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephen B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

It's a good place to stop over when travelling between Gauteng and Eastern Cape. Very affordable, pleasant, safe and convenient. This was the reason for our repeat visit 2 months after the previous visit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephen B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Good value for money. Good. Nice room, meets my needs for an overnight stay while travelling. Maybe clearer signage outside so the place is easier to see in the dark.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Steve Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek

15 Rowe Straat, Panorama, Kroonstad, 9499, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA076eca09545f648643d905291a081560ee7ca8a1ed48a755a4d4fbd0e9ac0b225df680aa6e8290c77fbaf707dfbe51c8b57a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 34 5 1 5 15 Rowe Straat Panorama 9499 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -27.66906 27.25134

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang