Ohana Retreat
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R399, Kamp 43 Banghoek Privaat Wildreservaat, Aurora, 7325, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R4 500 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Ohana Retreat is 'n eksklusiewe selfsorghuis in die Banghoek Privaat Wildreservaat in Aurora. Die smaakvolle huis werk met sonkrag wat dit 'n omgewingsvriendelike opsie maak vir gaste op soek na 'n rustige wegbreek ver van die gedruis van die stad.
Die plaasstylhuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed en gaste gebruik 'n aparte badkamer met 'n bad en 'n stort. Die derde slaapkamer, op die solder, het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, koffiemasjien en skottelgoedwasser toegerus.
Daar is ook 'n TV met DStv, lugversorging, 'n eetarea, gemaklike sitarea, asook 'n braai-area en swembad.
Die skaduryke tuin bied 'n rustige omgewing waar gaste kan ontspan met 'n hangmat, piekniekplek en oorgenoeg sitplek.
Slaapplek
’n Bespreking by Ohana Retreat sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Kaggel
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Deborah Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Jare op LekkeSlaap 1
Ligging
- R399, Kamp 43 Banghoek Privaat Wildreservaat, Aurora, 7325, Wes-Kaap
- Gaste dink Ohana Retreat het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Piket-Bo-Berg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R399, Kamp 43 Banghoek Privaat Wildreservaat, Aurora, 7325, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom