+25
Gastehuis in Swellendam

Oil Mill Guesthouse

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.3
Crystal C
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2025

Lekker plek. Matras was effens ongemaklik, maar andersins was die kamer baie netjies. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ben D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Vriendelike diens, netjies en bekostigbaar. Baie netjies, vriendelike diens en bekostigbaar, sal beslis weer daar oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicola P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Just what we ordered. Nicely situated. Lovely restaurant. Included a fabulous breakfast.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hélène B
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2026

Tussenstop langs die lang pad na Langebaan. Dit was pragtig, mooi groot skoon kamer, lief personeel, lekker ontbyt, eenvoudig maar presies genoeg. Mooi plek en naby aan die groot pad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Boeta G
1 nag Saam met vriende
4.0
Mrt 2026

Akkommodasie - Baie netjies en vriendelike ontvangs en diens vanaf Charnelle. Charnelle was baie vriendelik en het ons baie welkom laat voel. Vir haar wou ek 5-ster gee, maar ongelukkig was ons ervaring tydens ontbyt nie so goed nie. Vir ons was meegedeel dat ontbyt bedien word tussen 08:00 en 10:00. 08:00 moes ons buite sit en wag omdat dit 07:50 was. Ek sou dink dat die kombuis/restaurant al voor 08:00 moet gereedmaak en oopmaak. Toe word meubels nog uitgedra en een gas wat saam met ons daar geslaap het, het in sy bakkie gespring en daar weggery teen spoed omdat hy nie eers net 'n koffie kon kry nie. Die waiter het vir hom gesê nog "3 minutes". Dis regtig swak. Hulle moet of hul ontbyt tyd van 08:30 af maak, of hulle sal moet vroeër aan die gang kom. Ons het die vorige aand ook daar geëet en ek het opgelet dat die waiters nie die tafels skoonmaak nadat daar geëet was nie. Krummels het op meeste tafels gelê en toe ons gaan ontbyt het, is tafels eers skoongemaak. So persoonlik dink ek die restaurant en ontbyt-gedeelte se diens kort aandag.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Andrew T
1 nag
3.6
Apr 2026

Suitable short stay accommodation. The Oil Mill was very convenient and budget friendly for an overnight stay. It has on-site facilities for dinner which was very convenient. The breakfast was average as it was very oily.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Nathalie T
1 nag
5.0
Jun 2025

Can recommend for a weekend in Swellendam. Beautiful garden! Very quaint. Comfy bed. Aircon to take the chill out of the air. Yummy breakfast at the restaurant in the garden.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annalie J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Absoluut awesome. Dit is 'n pragtige ou historiese gebou. Kamer was baie gemaklik. Die tuin is pragtig. Ons het baie lekker geslaap en wakker geword die volgende oggend met 'n pragtige opgeruimde voelsang. Die ontbyt was heerlik en die span was super vriendelik en tegemoetkomend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilona P
1 nag
5.0
Mrt 2025

Ervaar die Kaapse kultuur en gasvryheid. Matras was effens ongemaklik, maar andersins was die kamer baie netjies, skoon en gerieflik. Het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charnelle
Oil Mill Guesthouse
Beste Ilona, Baie dankie vir jou pragtige opmerkings oor ons gastehuis! Ons is in die proses om kamers weer op te gradeer en nuwe matrasse in te sit waar nodig is. Ons hoop om jou sommer vinnig weer te sien. Vriendelike groete Die Oil Mill Span

Jan P
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2025

Ons het net daar oornag, oppad Weskus toe en dit was ideaal. Baie lekker. Netjiese huisie met alles wat jy nodig het en vriendelike gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Charnelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 250
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 250
per nag, vir 2 mense
Bespreek

241 Voortrek Street, Swellendam, 6740, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe4d07247bdb4eb1804c83c95af4b2a52378baa403618720241bf5abe96f2f3db531cfc17a3076026541531818bcdd2d881cd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense 29 5 1 5 241 Voortrek Street Swellendam 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0365425 20.4260772
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang