- Slaapplek vir 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Off C36, Wilhelmstal, Erongo Sien kaart
Beskrywing
Okajo Safari Lodge is op die oewer van die Khanrivier 148 km wes van Windhoek. Die lodge is op 'n area van 8300 hektaar geleë en dit bestaan meestal uit bome en bossavanne. Dis ideaal vir fotogeleenthede, wildritte, botaniese voetslaan-uitstappies en voëlkyk saam met die plaaslike personeel.
Gerieflike verblyf word in 3 kamers in die hoofhuis, 2 selfsorgwoonstelle en 'n privaat selfsorghuis aangebied. Die 3 kamers in die hoofhuis het en suite-badkamers met storte en tee- en koffiemaakgeriewe. Die selfsorgeenhede het elkeen hul eie kombuis en eetarea.
Die lodge het 'n verhitte swembad, 'n groot grasdaklapa, binnebraaigeriewe, 'n pooltafel, veerpyltjiebord en 'n boogskietbaan. Geniet 'n pragtige Namibiese sonsondergang of hou die nabygeleë watergat van die dek af dop.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Wilson Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Off C36, Wilhelmstal, Erongo
- Gaste dink Okajo Safari Lodge het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Off C36, Wilhelmstal, Erongo
Sien kaart- Slaapplek vir 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang