+36

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 47 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Marina V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Ongelooflik. Moenie dit misloop nie. Ons het 'n ware skat ontdek! Dis so mooi by Old Joe's Kaia. Ek wens ons kon langer bly. Marian is 'n wizard in die kombuis, ons het die heerlikste vegan maaltyd geniet. Ons is nie vegans nie en selfs my kinders het die kos geniet! (En dis nie altyd maklik nie.) Marian en haar man is super gashere. Dit het gevoel of ons by familie gaan kuier het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Phillip J S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2025

Excellent. Friendly service with excellent vegan food. A real calming retreat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise R
1 nag
5.0
Jun 2025

Rustige retreat atmosfeer. Heerlike atmosfeer. Baie rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Craig S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.4
Jan 2026

Good location, reception and staff. Rooms, garden and pool are tired and need work. Thank you for hosting us. We enjoyed our stay at your accommodation but were disappointed in the overall condition of the unit we had access to. I enjoyed the 'Great Expectations' feel of the old antiques scattered across the property, and the reception area was great. The room, however, fell short of our expectations, and there were numerous maintenance tasks that were being neglected. In the end, we did not think this was value for money when compared to other places we have stayed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Rozelle T
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Apr 2026

Sal dalk maar tot in Nelspruit ry volgende keer, jammer! Die parkering is ver van die eenheid af met baie trappe. Baie bagasie is dus 'n kopseer. Ek het sleg geslaap omdat daar honde was wat heelnag geblaf het. Ek dink wel dit was omliggende bure se honde? As 'n Christen het ek ook ongemaklik gevoel met die labirint en die vreemde gelowe se simbole daar aangebring. Die ingang van die hoofpad af is super gevaarlik met die padwerke, jy sien nie die bord nie en kan ook nie stop nie, want daar is lorries met spoed agter jou. Ons moes verbyry en 'n paar km omdraai plek soek. Die bed in die kamer was ongemaklik en het gekraak as mens net beweeg, wat jou verder uit die slaap hou. Die plekkie kort maar 'n bietjie TLC.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Marian
Old Joe's Kaia
Hi Rozelle Thank you for your review. We are truly sorry to hear that your experience did not meet your expectations. With regard to parking, we understand it can feel inconvenient as the parking area is located at a distance. However, with a little indication, assistance is always available, and we are more than willing to help guests with directions or luggage where needed. The dogs you encountered belong to neighbouring properties. This is an ongoing situation that we are aware of and actively trying to address. Regarding the labyrinth, it is a feature with a long and meaningful history and is used internationally in many different contexts for reflection, peace, and prayer. For example, the most well-known labyrinth is found in a cathedral in Paris, France, and there are over 100 labyrinths in South Africa, including at least 10 located in church buildings or church gardens. Many visitors engage with the labyrinth as part of a reflective or spiritual experience, and we are always happy to share information with guests who are interested in learning more. At this stage, the roadworks in the area are unfortunately beyond our control, but we do find that Google Maps and Waze generally provide accurate directions to our entrance, which helps most guests navigate without difficulty. With regard to the bed in the room you stayed in, we are sorry to hear that it did not meet your expectations. This is the first time we have received such feedback about that specific room, and it is a room that is often requested by returning guests. We do appreciate your comments as they help us to continually review and improve our guest experience. Kind regards, Marian

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Darren E
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2025

A tranquil stop over. Wonderful experience, very friendly and excellent service. Wonderful atmosphere and beautiful gardens.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sannelize J
1 nag Gesin met tieners
4.6
Okt 2025

Pragtig geleë. Dit is perfek 90 min geleë van die Malelaan hek in die Kruger. Dus, as jy nog lekker in die Wildtuin wil kuier, maar die volgende dag jou rytyd makliker wil maak, werk dit goed. Ons het ons net misgis met die feit dat ons 'n paar swaar goed gehad het wat ons nie in ons kar wou los nie, en dit is nogal 'n stukkie se stap van jou kar na jou slaapplek teen 'n bult op of af. Die familie kamer het basiese kombuisgeriewe onder die stoep se dak gehad as mens nie van die eienaar se etes wil gebruikmaak nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Willie T
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2025

Uitstekende, baie gerieflik. Baie lekker gebly. Hulle kos is uit die boonste rakke.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Dominique A
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Cannot find a better place for my stay in SA. Peaceful place. Thank you for your kindness. Vegan meals prepared by Marian are amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Marian Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 47

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 999
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 999
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 999
per nag, vir 2 mense
Bespreek

N4 Schoemanskloof Road, Plot A39, Schoemanskloof Valley, 1207, Mpumalanga

Sien kaart
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY3MWRmNjZjLTJjZGQtNGUxZS04OTM4LTAxYmNhNGMzNzVjOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R999 per nag, vir 2 mense 47 5 1 5 N4 Schoemanskloof Road Plot A39 1207 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -25.385387210838 30.54010536413
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang