2 gaste
1 slaapkamer
2 beds
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Mountain Fly Fishing, Magoebaskloof, Haenertsburg, 0730, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
Old Mill No. 3 bied selfsorgverblyf op 'n 300 hektaar-plaas, Mountain Fly Fishing, in Magoebaskloof net buite Haenertsburg, Limpopo. Hierdie kothuis is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n wegbreek in die natuur.
Die kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-kamer met 2 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Daar is 'n donkie wat die water verhit.
Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatgasstoof, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel toegerus. Dit lei na die balkon met 'n piekniektafel.
Gaste het toegang tot 'n braai, parkeerplek op die perseel en 5 damme vol forel waar gaste kan kunsvlieghengel. Gaste kan ook voetslaan, bergfietsry, vierwielmotorfietsry en voëlkyk. Mountain Fly Fishing is 14,4 km buite Haenertsburg waar daar winkels en restaurante is.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Josie Geverifieer
Eiendomme 9
Resensies 88
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Mountain Fly Fishing, Magoebaskloof, Haenertsburg, 0730, Limpopo
- Gaste dink Old Mill No. 3 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Mountain Fly Fishing, Magoebaskloof, Haenertsburg, 0730, Limpopo
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang