+17
Selfsorg in Wellington

Olifantskop Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Kobus Le Grange L
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

Ongelooflik. Bitter lekker gewees! Een woord! Ongelooflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Sal beslis weer soontoe gaan. Die verblyf was baie aangenaam, netjies en skoon. Ons kon heerlik ontspan met die geluide van die plaasdiere en visvang in die dam. Het lekker vars plaas eiers gekry vir ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frederik D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Rustig. ‘n Wonderlike plek, die netheid en geriewe was puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Relaxing little slice of heaven. Welcoming and the plunge pool was a treat. Fantastic. Highly recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie B
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Great plek om te bly, goeie waarde vir geld. Baie mooi, netjies en skoon. Ons was mal oor die stilte en swembad op die warm dag, en ons kon Tafelberg sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicole D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Breathtaking. Olifants Cottage is an absolute gem, we had such an unforgettable experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Rustig, mooi, skoon, veilig, vriendelike eienaars, lekker gebly. Baie lekker gebly, regtig 'n spesiale plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lisette
Olifantskop Cottage
Was heerlik om julle hier by Olifantskop Kothuis te kon ontvang. Netjiese en aangename gaste soos julle altyd welkom!

Imogen B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

A wonderful stay in the countryside, near enough to the city for a weekend. The cottage is delightful, well appointed, and cool on a hot day! The settings and views are very pleasing. The host was considerate and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizette T
1 nag Gesin met tieners
4.8
Mei 2025

Jammer dit was net 1 aand, sou 'n week kon bly. Baie netjies en mooi en goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Schalk B
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jan 2025

Rustige plaasverblyf in pragtige Boland. Ons as groep van vier was aangenaam verras deur die netjiese, goed toegeruste en ruim kothuis op Olifantskop. Ons kon rustig kuier en die lekker stoep met ingeboude braai was die ideale plek vanwaar ons die pragtige natuurskoon en sonsondergange kon bewonder. Soos ons dit beleef het, kom hierdie vakansiehuis niks kort nie. En met 'n baie aangename gasvrou kan 'n mens nie anders as om weer hierheen terug te wil kom nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lisette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 2 250
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 250
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 250
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Olifantskop Farm, Old Hermon Road, Wellington, 7655, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA273884fcdb74a8c8c19fe69738c3c4e3a0450e1651d3cf9b8972da2a1903d10e5722f33c87449f080076d63d7c3ceb7a0dd8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 250 per nag, vir 4 mense 40 5 1 5 Olifantskop Farm Old Hermon Road 7655 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.587632093255 19.006406664848
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang