4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Olifantskop Farm, Old Hermon Road, Wellington, 7655, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Olifantskop Cottage is in Wellington geleë en bied rustige verblyf in die hartjie van die Wynlande. Die kothuis was op 'n stadium deel van 'n stal, maar is nou deeglik opgeknap en bied gerieflike verblyf wat deur eikebome, wingerd en skilderagtige uitsigte op die Bolandse berge omring word.
Die kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die aparte badkamer het 'n toilet, stort, bad en 'n wasbak. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet egter hul eie swemhanddoeke saambring.
Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, lugbraaier, yskas, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na 'n eetarea met 'n etenstafel vir 4 en 'n sitarea met gemaklike sitplek.
Buite is daar 'n stoep met sitplek, 'n ingeboude braai en 'n uitsig oor die plonspoel en welige tuin. Die Wellington Museum is 6,1 km ver en Bobbejaans Waterval is 21,2 km ver.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Lisette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 36
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Olifantskop Farm, Old Hermon Road, Wellington, 7655, Wes-Kaap
- Gaste dink Olifantskop Cottage het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Olifantskop Farm, Old Hermon Road, Wellington, 7655, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang