+36
Selfsorg in Hermanus

Olive Tree Cottage

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • 13 Glenfruin Meadows, Olive Tree Lane, Hermanus, 7200, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Olive Tree Cottage is 'n pragtige kothuis op 'n stil en veilige plattelandse landgoed. Dit is sowat 2 km vanaf Hermanus se sentrum en ideaal vir gaste wat die pragtige dorpie Hermanus wil verken.

Die kothuis het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n ruim slaapkamer met 'n koninggrootte-bed. Daar is 'n instapstort, wasbak en toilet in die en suite-badkamer. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, asook ekstra komberse.

Die oopplan-leefarea het 'n sitarea en 'n kombuisie wat met 'n tweeplaatstoof met 'n oondjie, mikrogolf, yskassie, broodrooster, eetgerei en breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die knus sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met die volle DStv-pakket. Gratis WiFi is beskikbaar. Daar is 'n omsetter sodat gaste tydens beurtkrag TV kan kyk.

Die kothuis het 'n privaat stoep met 'n tafel en stoele. Braaigeriewe is ook beskikbaar. Die kothuis is stapafstand van 2 restaurante af, asook naby fietsroetes in die bos. Die begin van die wynroete deur die pragtige Hemel-en-Aarde-vallei is ook net 'n entjie se ry weg.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
Vervoerdienste
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Johan W
Saam met lewensmaat
5.0
Baie netjies, stil, gerieflik, modern. Aanbeveelbaar vir reisigers en net lekker. Briljant met vriendelike ontvangs. Baie goed ingerig.
Jan 2026
Ferdi Z
Saam met lewensmaat
5.0
Ontspannend. Baie lekker gebly. Vriendelike gasvrou. Sal weer hier bly.
Nov 2025
Carl M
Saam met lewensmaat
5.0
Relaxing fun, quiet, safe. Very nice! Quiet break away. Neat and safe. Nice bedroom and bed as well.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Herman D
Saam met lewensmaat
4.8
Netjies, goeie waarde vir geld. Baie ruim. Baie lekker, net kort.
Nov 2025
Malene H
Saam met lewensmaat
4.8
Sal dit weer besoek en aanbeveel aan ander. Dit was 'n uitstekende verblyf, ons het dit baie geniet. Plek ruim en baie skoon. Vertrekke ruim en badkam...
Sien meer
Okt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Carol Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 67

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 13 Glenfruin Meadows, Olive Tree Lane, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Olive Tree Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek

13 Glenfruin Meadows, Olive Tree Lane, Hermanus, 7200, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf78efe6c1c6f00098a46455f461c314d3e2dde17d3d37046c7675ea06e24c17a02a20fd939c06cab29e2223527b4c61e41f4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 13 Glenfruin Meadows Olive Tree Lane 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 11:00 -34.408877668267 19.197937626068
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang