Olivelli Self-Catering
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 25 Lily Avenue, Northcliff, Johannesburg, 2195, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Olivelli Self-Catering is geleë in die lowerryke voorstad Northcliff en is ideaal vir sakereisigers en besoekers aan die Johannesburg Ooghospitaal en Johannesburg Chirurgiese Hospitaal. Die woonstel is op 'n erf geleë, minder as 1 km na die 2 hospitale, Impala Green Grocer, Impala Slaghuis en Olivia's Coffee Bake. Cresta Winkelsentrum is net meer as 1 km van die eiendom af.
Die woonstel bied slaapplek vir 2 gaste en is gemeubileer met 'n dubbelbed. Dit het 'n badkamer met 'n bad, wasbak en toilet.
Die eenheid het 'n kombuisie toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond, kookplaat, broodrooster, basiese eetgerei, breekware en 'n ketel. Daar is 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek, en die kamer sluit 'n slim-TV en gratis WiFi in.
Gaste het 'n privaat ingang en veilige parkering op die perseel. Verder is 'n kragopwekker beskikbaar as rugsteun tydens kragonderbrekings.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 25 Lily Avenue, Northcliff, Johannesburg, 2195, Gauteng
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
25 Lily Avenue, Northcliff, Johannesburg, 2195, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang