+11

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Jfa N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Dien daaraan om die swembad te verhit met swartwaterpype op die dak. Elspeth het dit uitstekend ingerig. Die groot vensters wat na buite oopmaak, kon jy die vars natuur inasem en die rivier wat 'n mens se siel net rustig maak. Die uitstekende kwaliteit en gehalte van die bedgoed en ander goed gekose items verseker 'n 10 ster gradering. Vir ons 45ste huweliksherdenking kon ons nie in 'n beter omgewing en die Chalet gekies het nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christelle H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Lekker gerus en geniet van die pragtige omgewing om ons! Baie lekker gekuier en lekker gerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elspeth
Olivia's Secret
I'm so pleased you enjoyed your stay!

Ansie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Stylvol, gerieflik in die paradys met alles wat jy nodig het. Heerlik gebly, dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarel S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Rus vir die siel. Baie, die perfekte wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elspeth
Olivia's Secret
So glad it was 5/5!

Harry L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Comfortable, relaxing, and well-organised. My stay was comfortable and enjoyable. Ralph was so friendly and helpful throughout.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hester D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

N plek om jouself weer te vind met die mooiste natuurskoon. Olivia's Secret is vir seker n juweel weggesteek in n woud. Die uitsig is ongelooflik mooi. Die huisie is pragtig ingerig met alles wat n mens mag benodig. Elspeth is n wonderlike gasvrou. Ons sal vir seker weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elspeth
Olivia's Secret
Thanks for the lovely review, Hester.

Neola U
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Breathtaking. This place is more than what is advertised. Where rustic meets elegance! And the scenery is breathtaking! I highly recommend this for a breakaway.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melissa V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Amazing! The place was magical, the host was incredible, and we will definitely book at Olivia's Secret again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elspeth
Olivia's Secret
Thanks so much for the lovely review - see you again!

Forika M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

Pragtige eenheid. Die eenheid is regtig goed ingerig en ruim, en daar is selfs plek om jou tasse te bere. Die omgewing is pragtig en die kaggel werk baie goed. Die enigste probleem is die pad, veral as dit nat is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elspeth
Olivia's Secret
Dankie

Lizelle E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2025

Kalm, rustig en gerieflik. Ons het ons naweek by Olivia Secret verskriklik geniet! Die natuur was skoon en die stilte was presies wat ons nodig gehad het om lekker te ontspan en te rus. Die huis was baie skoon en goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Elspeth
Olivia's Secret
Lizelle, I'm so pleased you enjoyed your stay at Olivia's Secret.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Elspeth Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 123

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 1 715
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 715
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 715
per nag (plek vir 2)
Bespreek

A47, Magoebaskloof, Tzaneen, 0731, Limpopo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe92d3b41e7e1c40f9d4a6e4669153f8eed81feb47489604bc34caadbf5cfd0334481e4d6880a709fc3ffdb4255fddd8f63ce?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 715 per nag (plek vir 2) 28 5 1 5 A47 Magoebaskloof 0731 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.878085223904 30.010158214817

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang