4 gaste
1 slaapkamer
2 beddens
1 badkamer
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Facebook
- 1 Chris Olivier Road, Groenvlei, Bloemfontein, 9301, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
Olyf Guest Cottage is op 'n kleinhoewe in die noordelike deel van Bloemfontein. Dit is net 5 km vanaf die naaste winkelsentrum en 3 km vanaf die naaste hospitaal.
Die losstaande kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en daar is 'n dubbelslaapbank in die leefarea. Die badkamer het 'n losstaande bad, 'n stort, dubbelwasbak en 'n toilet.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n kaggel. Daar is ook onbeperkte WiFi en 'n TV met sekere DStv-kanale.
Die leefarea lei na 'n lieflike stoep met 'n akkerhouttafel, bankies en 'n uitsig oor die eindelose graslande. Braaigeriewe en 'n vuurput is ook beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Francelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 1 Chris Olivier Road, Groenvlei, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink Olyf Guest Cottage het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1 Chris Olivier Road, Groenvlei, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang