+61
Selfsorg in Bloemfontein

Olyf Accommodation

4 gaste

1 slaapkamer

2 beddens

1 badkamer

  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 1 Chris Olivier Road, Groenvlei, Bloemfontein, 9301, Vrystaat Sien kaart

Beskrywing

Olyf Accommodation is op 'n kleinhoewe in die noordelike dele van Bloemfontein geleë. Dit is slegs 5 km vanaf die naaste winkelsentrum en 3 km vanaf die naaste hospitaal.

Hierdie vrystaande kothuis bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte bed. In die leefarea is 'n dubbelslaapbank. Die badkamer is toegerus met 'n vrystaande bad, 'n stort, 'n dubbelwasbak en 'n toilet.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n kaggel. Daar is ook onbeperkte WiFi en 'n TV met geselekteerde DStv-kanale.

Die leefarea maak oop na 'n lieflike patio-area met 'n eikehouttafel met bankies wat uitkyk oor die eindelose grasvelde. Braaigeriewe met 'n vuurput is ook beskikbaar.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Erna P
Saam met lewensmaat
5.0
Ongelooflike, uitstekende akkommodasie met aandag aan die kleinste detail. Ons het 'n ongelooflike ervaring gehad, dit is vir seker die beste akkommod...
Sien meer
Mrt 2026
Hennie D
Saam met lewensmaat
5.0
Welcoming excellent, amazing place. Dit was fantasties, van die ontvangs tot die hot tub. Meer as net 'n oorslaap, hier kan mens relax.
Nov 2025
Marius A
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekende plek, pragtig en huislik met 'n wonderlike voëllewe. Sien sterre.
Sep 2025
Maryke K
Saam met vriende
5.0
Peaceful. Beautiful aesthetic and excellent service. Stunning cottage in a beautiful location! Francelle certainly has an eye for detai...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Elzani B
Saam met lewensmaat
5.0
Ongelooflik - Beste kuier ooit! Dit was die ongelooflikste verblyf ooit! So skoon, netjies en smaakvol het ek nog nooit gesien nie, met WiFi, volle DS...
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Francelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 1 Chris Olivier Road, Groenvlei, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Olyf Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 600
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek

1 Chris Olivier Road, Groenvlei, Bloemfontein, 9301, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Instagram
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA80016a12cb265307aded219b464b174ccd847890b4100a12799135032ca77ec096ac6ffcda21c4d7a3d030c22c39e8334ece?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 1 Chris Olivier Road Groenvlei 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.042742220241 26.171213797408
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang