Olyf huis
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Solomon-straat 6, Herlear, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
- Vanaf R1 080 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Olyf Huis is 'n knus selfsorgeenheid met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Kimberley. Dit is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers.
Dié verblyf bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof, elektriese braaipan, mikrogolfoond, ketel, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskas-vrieskas toegerus. Die sitkamer het 'n gemaklike rusbank en 'n slim-TV met Netflix en YouTube. Gratis WiFi is beskikbaar.
Buite het gaste toegang tot 'n privaat braai-area en veilige parkeerplek op die perseel. Die area word nie deur krag- of wateronderbrekings geraak nie.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Waaier
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Stoof
Ligging
- Solomon-straat 6, Herlear, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
Sien meer verblyf in Kimberley Noord-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Solomon-straat 6, Herlear, Kimberley, 8301, Noord-Kaap