Pick your preferred language

English

Afrikaans

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 228 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Hein S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Was skoon en netjies, ons was baie vriendelik ontvang. Gasvry, skoon en aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul E
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Gerieflik. Netjies. Skoon. Veilig. Waarde. Vriendelike mense en hartlik ontvang. Beste oornag plek. Uiters gerieflik, skoon, netjies en veilig. Besonderse goeie gasheer, vriendelik en behulpsaam. Sal weer en weer en weer daar oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen T
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Wonderlik, gerieflik en skoon. Ons het baie lekker gebly. Die eienaar is baie vriendelik en behulpsaam. Die plek het alles wat jy nodig het. Die slaapbank kan wel nie meer as sulks gebruik word nie en my een kind het op die vloer geslaap. Die TV se afstandbeheer het weggeraak en ek kan nie verstaan hoe nie. Dit het dit met baie grace hanteer. My outistiese seun het dit êrens verlê. Ons het sy begrip baie waardeer. Ek voel wel baie sleg hieroor en sal te sleg voel om weer hier te oornag!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Sal vir seker weer daar gaan bly. Ons het baie lekker gebly by gawe mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Great. Very neat, tidy, and peaceful environment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tommy F
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Great place to stay. Clean and comfortable. We were welcomed by a very friendly host. He immediately made us feel at home. He gave a rundown of the unit and security features. The accommodation was perfect for our needs. We slept in comfort and were well rested the next morning. Olyf Takkie is very well equipped with a variety of appliances. Can definitely be recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cornel F
1 nag Gesin met tieners
5.0
Nov 2025

Was 'n baie netjiese plek en sal dit definitief aanbeveel om daar oor te bly. Baie lekker gebly. Baie netjiese plek met 'n baie vriendelike eienaar wat jou dadelik tuis laat voel het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanet M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Baie aangename gasheer, pragtige en goed toegeruste woonstel. Ons sal weer graag oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kaylee P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Wonderful. It was fantastic. Everything was better than expected. The hosts are all very kind and helpful. I would definitely book with them again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elaine M
1 nag
5.0
Nov 2025

Vriendelik, veilig, netjies en skoon! Vriendelik, veilig, netjies en skoon! Baie dankie, sal vir seker weer by julle tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Deon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 228

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 080
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 080
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 080
per nag (plek vir 4)
Bespreek

17 Weideman Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd71c3f071dfdeb625714d1030f16c2dfb390553d22eb84bbaa60012ee003139fa41741e9927065cf4ac7e2917a0afce93734?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 080 per nag, vir 4 mense 228 5 1 5 17 Weideman Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -32.355051393958 22.60141029954
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang